# Die Stad Kaapstad sê hy sal voortgaan om gemeenskappe te besoek namate diensleweringspogings vorder deur sy behuisingstadsbesoeke. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Carl Pophaim, sê die projek het ten doel om toeganklikheid te verbeter deur menslike nedersettingsdienste regstreeks na gemeenskappe in die metro te neem. Hy sê begunstigdes van die Stad se behuisingsprojekte word […]
# The City of Cape Town says it will continue visiting communities as service delivery efforts progress through its Housing City Tour. Mayoral committee member for Human Settlements, Carl Pophaim, says the initiative is aimed at improving accessibility by taking human settlements services directly to communities across the metro. He says beneficiaries of City housing […]
# Gautengse polisie ondersoek twee aanklagte van moord en vier van poging tot moord ná ‘n skietvoorval vroeg vanoggend by ‘n taverne in die Zamimpilo informele nedersetting in Langlaagte, Johannesburg. ‘n Polisiewoordvoerder, Tintswalo Sibeko, sê ‘n groep van meer as 40 mense het voor ‘n taverne gesit, gedrink en gekuier toe drie onbekende verdagtes hul […]
# Gauteng police are investigating two counts of murder and four counts of attempted murder following a shooting incident at a tavern in Zamimpilo Informal Settlement, Langlaagte, Johannesburg early this morning. Police spokesperson Tintswalo Sibeko says a group of more than 40 people were sitting outside a tavern, drinking and socialising, when three unknown suspects […]
# SANParke sê die weerstoestande in die Tuinroete Nasionale Park het verbeter, wat die gedeeltelike heropening van sekere geriewe moontlik maak. Woordvoerder, JP Louw, sê in die Tsitsikamma-gedeelte is die restaurant en die Mond-roete, insluitend die hangbrug by die Stormsriviermond-ruskamp, weer oop. Hy sê egter groot staproetes, insluitend die Otterpad, is steeds gesluit. Hy sê […]
# Vyf vermeende renosterstropers is Saterdagaand dood in ‘n skietgeveg met die polisie in Hluhluwe, KwaZulu-Natal. Polisiewoordvoerder, Robert Netshiunda, sê beamptes het inligting ontvang dat die verdagtes met die R618 op pad was na ‘n wildreservaat. Hy sê ‘n stop-en-deursoekingsoperasie is op die betrokke pad gehou:
# City Power het om verskoning gevra aan sy kliënte wat deur die Lenasia Diensleweringsentrum bedien word oor vertragings met die hantering van kragonderbrekings en verwante diensleweringsaangeleenthede. Woordvoerder Isaac Mangena sê dit volg op ‘n voortgaande betoging oor weerstand teen elektrisiteitsaankope wat tans daar plaasvind. Hy sê toevoer na die geraakte gebied sal slegs volgens […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, bly gekant teen die likwidasie van Tongaat Hulett en is vasbeslote om meer as 40-duisend werksgeleenthede te red. Tau het KwaZulu-Natal se LUR vir Vervoer en Menslike Nedersettings, Siboniso Duma, en die Zoeloe-koninklike kanselier, Inkosi Malusi Zondi, in die Koning Cetshwayo-distrik ontmoet. Die LUR se […]
# The minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau remains opposed to the liquidation of Tongaat Hulett and is determined to save more than 40-thousand jobs. Tau held a meeting with KwaZulu-Natal MEC for Transport and Human Settlements, Siboniso Duma, and the Zulu Royal Chancellor, Inkosi Malusi Zondi, in the King Cetshwayo District. The […]