# Twenty-one primary school learners were injured when a learner transport vehicle collided with a light motor vehicle on the M7 near Katlehong, Gauteng, this morning. Emergency crews responded and treated all occupants at the scene before they were taken to nearby hospitals. Ekurhuleni Emergency Management Services spokesperson William Ntladi says four learners sustained serious […]
# Die verhoor van die vermeende moorenaars van die voormalige Bafana Bafana-kaptein, Senzo Meyiwa, het hervat in die Hooggeregshof in Pretoria, met sy ma, Ntombifuthi Meyiwa, wat dit die eerste keer in 12 jaar bywoon. Sy is vergesel deur die hoof van AfriForum se eenheid vir privaat vervolgings, Gerrie Nel, wat nou die gesin verteenwoordig. […]
# Brandbestryders veg teen ‘n brand wat vanoggend in die Imizamo Yethu-informele nedersetting in Houtbaai uitgebreek het. Die Stad Kaapstad se Brand- en Reddingsdienste het gereageer en bykomende hulpbronne ingespan, insluitend die voorvalbestuurspan. Woordvoerder Jermaine Carelse sê spanne het die gebied in twee operasionale areas verdeel om die vlamme te beheer en verdere skade te […]
# Die Oos-Kaapse Departement Vervoer vra motoriste om uiters versigtig te wees terwyl swaar sneeu, reën en swak sig steeds verskeie roetes in die provinsie raak. Woordvoerder Unathi Binqose sê aktiewe sneeuneerslae is aangemeld op die R56 tussen Matatiele en Mount Fletcher, terwyl die R58-pad tussen Lady Grey en Ekhepini swaar sneeu, mis en nat […]
# The Eastern Cape Department of Transport urges motorists to exercise extreme caution as heavy snow, rain and poor visibility continue to affect several routes across the province. Spokesperson Unathi Binqose says active snowfall has been reported on the R56 between Matatiele and Mount Fletcher, while the R58 between Lady Grey and Ekhepini is experiencing […]
# Die Stad Tshwane het ‘n tydelike leerdervervoerdiens ingestel vir meer as 100 leerders van hervestigde huishoudings in Leeufontein Uitbreiding 32, om te verseker onderrig en leerwerk gaan sonder ontwrigting voort. Die Departement Menslike Nedersettings in die metro se woordvoerder, Doreen Mokgolo, sê twee munisipale busse word voorsien om leerders tussen hul huise en skole […]
# ‘n Vermeende sleutelfiguur verbind met ‘n multimiljoen-rand voertuig-rybewysbedrogsindikaat is in Parys in die Vrystaat in hegtenis geneem. Die inhegtenisneming volg op ‘n gesamentlike operasie tussen die Padverkeersbestuurskorporasie, die Valke en die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Die woordvoerder Simon Zwane sê ondersoekbeamptes het die verdagte se huis deursoek en bevind hy het na bewering onregmatig toegang verkry […]
# The trial of the alleged murderers of former Bafana Bafana captain Senzo Meyiwa has resumed in the High Court in Pretoria, with his mother, Ntombifuthi Meyiwa, attending proceedings for the first time in 12 years. She was accompanied by the head of AfriForum’s private prosecution unit, Gerrie Nel, who now represents the family. Meyiwa […]
# The Western Cape Mobility Department intensified its crackdown on illegal public transport operators to improve commuter safety and protect law-abiding operators. MEC for Mobility Isaac Sileku says it has cancelled 118 unused operating licences this year and launched 111 investigations into illegal operations and licence violations. He says enforcement is focused on hotspot areas, […]