# Die Verenigde Nasies in Suid-Afrika sê hy is diep besorg oor die onlangse moorde op verskeie vroue in Ekurhuleni, Gauteng. Die VN het gevra vir ‘n spoedige en deeglike ondersoek en vra die skuldiges moet aanspreeklik gehou word. Daar word ook gevra vir strenger maatreëls om geweld te voorkom, vroue te beskerm en toegang […]
# Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, is afgedank. Hy is in November verlede jaar geskors en word tans aangehou nadat borgtog aan hom geweier is in ‘n moordsaak wat verband hou met die dood van die sakeman Emmanuel Mbense. Mkhwanazi staan ook tereg op ander aanklagte van korrupsie, roof en bedrog. Intussen […]
# The Cape Winelands District Municipality’s Fire Services says firefighters are battling a fire on the mountain slopes above Simondium. The fire, above Plaisir Wine Estate, is being driven by strong winds and heavy vegetation. The municipality’s Jo-Anne Otto says the municipality’s teams and CapeNature team are fighting the fire, but difficult terrain is preventing […]
# ‘n Soektog is aan die gang in Libode in die Oos-Kaap nadat twee polisielede doodgeskiet is toe hulle reageer het op ‘n rooftog in ‘n spaza-winkel. Die polisie het ‘n 72-uur-reaksieplan van stapel gestuur om die moordenaars aan te keer terwyl ‘n multi-dissiplinêre span leidrade opvolg. Die polisie se woordvoerder, Nobuntu Gantana, sê die […]
# Suspended Ekurhuleni Metro Police Department deputy chief Julius Mkhwanazi has been fired. He had been suspended since November last year and is currently in custody after being denied bail in a murder case linked to the death of businessman Emmanuel Mbense. Mkhwenazi is also facing corruption, robbery and fraud-related charges in other matters. Meanwhile, […]
# Die onafhanklike rubriekskrywer en navorser, Lehumo Sejaphala, sê Suid-Afrika moet die dieper oorsake van geslagsgeweld en vrouemoord aanpak nadat die liggame van nege vroue in Ekurhuleni, Gauteng, gevind is. Hy sê slegs strenger strawwe sal nie die geweld beëindig nie. Sejaphala sê kindertrauma, skadelike opvattings oor manlikheid, armoede, werkloosheid en negatiewe houdings oor geslagsrolle […]
# A manhunt is underway in Libode in the Eastern Cape after two police officers were shot and killed while responding to a reported spaza shop robbery. The officers were found with gunshot wounds. Police have activated a 72-hour plan to track down the suspects, with a multi-disciplinary team following up on leads. Police spokesperson […]
# Die Personeelvereniging vir die Motorbedryf sê die Verenigde Nasies se kommer oor die moorde op vroue in Ekurhuleni, Gauteng, beklemtoon die versuim om vroue teen geslagsgeweld en vrouemoord te beskerm. Woordvoerder Phakamile Hlubi-Majola sê daar is planne om geslagsgeweld en vrouemoord te bekamp, maar dit word nie voldoende befonds of doeltreffend uitgevoer nie. Sy […]
# The United Nations in South Africa says it’s deeply alarmed by the recent killings of several women in Ekurhuleni, Gauteng. The UN has called for a prompt and thorough investigation and for those responsible to be held accountable. It’s also calling for stronger measures to prevent violence, protect women and improve access to justice. […]