# AfriForum sê herhaaldelike kragonderbrekings by skole in Centurion wek kommer, veral in die aanloop tot die eindeksamen. Die organisasie is gevolglik besig met dringende regsoptrede weens die verbreking van ‘n hofbevel. Alana Bailey van Afriforum sê die Stad Tshwane het weer die krag na skole afgesny, ondanks ‘n hofbevel wat dit verbied. Bailey het bygevoeg die onbetaalde munisipale rekeninge is die Departement van Onderwys se verantwoordelikheid, nie dié van die skole nie.
Herhaaldelike afsny van krag by skole veroorsaak verdere probleme tussen AfriForum en Tshwane [KLANK]
AFR BaileyOnContempt