# US Treasury Secretary Scott Bessent has described the trade discussions with China as productive and constructive. Officials of the world’s two largest economies met for talks in Geneva, Switzerland, over the weekend. This comes after president Donald Trump imposed sweeping 145-percent tariffs on most Chinese goods last month. China retaliated with 125-percent on US […]
# Die militante Hamas-groep sê hy sal die Amerikaans-Israelse gyselaar, Edan Alexander, vrylaat wat volgens berigte die laaste lewende Amerikaanse gyselaar is wat in Gaza gevange gehou word. Hy het in ʼn keur-infanterie-eenheid op die Gaza-grens gedien toe hy op 7 Oktober tydens Hamas se aanval gyselaar geneem is. Hamas sê Alexander se vrylating is […]
# ʼn Groep van 49 Afrikaners wat vlugtelingstatus in Amerika ontvang het, het Suid-Afrika gisteraand verlaat. Hulle het op ʼn privaat huurvlug van OR Tambo Internasionale Lughawe vertrek. President Donald Trump van Amerika het in Februarie Afrikaners in ʼn uitvoerende bevel beskryf as slagoffers van rassediskriminasie. Die groep sal na verwagting vandag by die Washington […]
# Die omstrede Nigeriese tele-evangelis, Timothy Omotoso, verskyn na verwagting vandag in Oos-Londen in die hof op aanklagte dat hy die Immigrasiewet oortree het. Omotoso, wat in April vrygespreek is op 32 aanklagte van verkragting, mensehandel en afpersing, is die naweek in hegtenis geneem. Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het hom ʼn verbode persoon […]
# Pous Leo die 14de vra dat die wêreld se oorloë beëindig word. Hy het tydens sy eerste Sondag-diens by die Vatikaan ʼn beroep gedoen op ware, regverdige en blywende vrede in Oekraïne. Pous Leo het gevra vir ʼn skietstilstand in die Israel-Hamas-oorlog en gesê humanitêre hulp moet aan die burgerlike bevolking voorsien en alle […]
# Militant group Hamas says it will release Israeli-American hostage Edan Alexander, who is believed to be the last known living American hostage held in Gaza. He was serving in an elite infantry unit on the border with Gaza when he was captured by Hamas militants during the 7 October attack. Hamas says the release […]
# A group of 49 Afrikaners, who have been granted refugee status by the US, left South Africa yesterday evening. They departed from OR Tambo International Airport on a private chartered flight. In February, US president Donald Trump described Afrikaners as victims of racial discrimination in an executive order. The group is expected to be […]
# President Cyril Ramaphosa bring ‘n werksbesoek aan die Ivoorkus om die 12de Forum van Afrika se Uitvoerende Hoofde, wat vandag en môre in Abidjan plaasvind, by te woon. Die tema van vanjaar se sitting is: Kan ‘n Nuwe Ooreenkoms tussen die Staat en die Privaat Sektor die Vasteland ‘n Wenhand Bied? Die presidensie sê […]
# Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky sê die Russiese president Vladimir Putin se oorweging om die oorlog te beëindig, is ‘n positiewe teken. Putin het voorgestel om Donderdag samesprekings met Kiëf in Turkye te voer om die oorsake van die konflik te verwyder en ‘n langtermynvrede te bewerkstellig. Dit is omdat Putin nie die VSA-gesteunde […]