# European Commission vice president, Kaja Kallas, warns that Russian president Vladimir Putin cannot be trusted to honour any promise or commitment. US president Donald Trump’s special envoy, Steve Witkoff, confirmed earlier this week that Putin agreed to allow America to provide Ukraine with robust security guarantees. Kallas told the BBC that security guarantees must […]
# ʼn Kaliforniese paroolraad het parool geweier aan Erik Menendez wat al byna 30 jaar agter tralies is. Hy en sy broer, Lyle, is in 1989 skuldig bevind aan moord op hulle ouers in Beverly Hills. Hulle was op daardie stadium 18 en 21. Die raad sê Erik Menendez is gegewe sy misdaadgeskiedenis as tiener […]
# A California parole board has denied parole for Erik Menendez, who has spent nearly 30 years in jail. He was convicted alongside his brother Lyle of murdering their parents in their Beverly Hills mansion in 1989. They were 18 and 21 at the time. The board ruled that Erik Menendez continues to pose an […]
# Altesaam 27 lande het ‘n gesamentlike verklaring onderteken waarin hulle Israel versoek om sy verbod op onafhanklike buitelandse mediatoegang in Gaza te beëindig. Internasionale joernaliste is deur Israel verbied om die Gazastrook onafhanklik binne te gaan, terwyl ten minste 192 joernaliste en mediawerkers sedert die begin van die oorlog dood is. Lande soos Frankryk, […]
# Amerika se Departement van Buitelandse Sake hersien meer as 55-miljoen buitelanders met wettige Amerikaanse visums vir oortredings wat kan lei tot moontlike herroeping of uitsetting. Dit volg nadat die administrasie vroeër die week aangekondig het hy kyk uit vir teen-Amerikaanse sienings, insluitend dié op sosiale media, wanneer hulle aansoeke vir Amerikaanse burgerskap of ander […]
# The US State Department is reviewing over 55-million foreigners who hold valid US visas for potential revocation or deportable violations of immigration rules. This move comes as the administration announced earlier this week that it would begin looking for anti-American views, including on social media, when assessing applications for American citizenship and other immigration […]
# Rusland se minister van Buitelandse Sake, Sergei Lavrov, sê enige veiligheidswaarborge vir Oekraïne sal Moskou en sy grootste bondgenoot, China, asook die VSA, Brittanje en Frankryk moet insluit. Ná die onlangse Trump-Putin-beraad in Alaska, het Amerikaanse amptenare gesê die Russiese president het die vooruitsig van Westerse veiligheidswaarborge vir Oekraïne aanvaar. Frankryk, Brittanje en Estland […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Japan kan gesamentlik globale stelsels steun wat billike handel, volhoubare beleggings en waardekettingintegrasie ondersteun. Hy het die Suid-Afrika-Japan Sakeforum toegespreek tydens die Tokio Internasionale Konferensie oor Afrika Ontwikkelingsberaad. Meer as 270 Japannese maatskappye het ‘n belangrike teenwoordigheid in Suid-Afrika se ekonomie en onderhou meer as 200-duisend plaaslike werksgeleenthede. […]
# Die vakbondfederasie Saftu doen ‘n beroep op die regering om nie meer steenkool en minerale na Israel te stuur nie, en moedig werkers aan om Israelse goedere te boikot. Dit volg na Amerikaanse sanksies teen amptenare van die Internasionale Strafhof wat beweerde oorlogsmisdade ondersoek. Saftu veroordeel die aanval op Strafhof-regters as ’n poging om […]