# Die Wes-Kaapse polisie het ʼn 16-jarige tiener van Malmesbury aangekeer in verband met ʼn internasionale netwerk wat kinders seksueel misbruik. Dit volg op ʼn gesamentlike operasie deur die Amerikaanse Federale Ondersoekburo, die Suid-Afrikaanse Polisiediens se nasionale ondersoekspan vir Elektroniese en Reeksmisdade, die Amerikaanse ambassade en die nasionale sentrum vir vermiste en uitgebuite kinders. Polisiewoordvoerder […]
# Western Cape police have arrested a 16-year-old Malmesbury teenager linked to an international child sexual abuse network. This followed a joint intelligence operation involving the US’ Federal Bureau of Investigation, SAPS’ National Serial and Electronic Crime Investigations team, the US embassy, and the National Centre for Missing and Exploited Children. Police spokesperson Amanda van […]
# Die Filippyne het vandag sy tweede noodlottige skietvoorval in twee maande beleef toe ʼn student dood is voor die vermeende moordenaar homself doodgeskiet het. Die voorval het plaasgevind by ʼn skool wat verbind word met die privaat beheerde Ateneo de Zamboanga-universiteit in Zamboanga. Volgens die polisie se voorlopige verslag het die skieter ʼn pistool […]
# The Philippines has experienced its second fatal school shooting in two months, after a student was shot dead before the alleged killer took his own life today. The shooting took place at a school attached to the privately-run Ateneo de Zamboanga University in Zamboanga. According to a preliminary police report, the gunman brought a pistol […]
# Brittanje sê hy staan bankvas agter Oekraïne en sal die toerusting verskaf wat Kiëf nodig het om homself teen die onwettige inval van Rusland se president Vladimir Putin te verdedig. Rusland se ambassade in Brittanje beskuldig Brittanje dat hy die krisis in die Oekraïne doelbewus vererger. Dit volg na bevestiging dat Brits-vervaardigde hommeltuie gebruik […]
# The UK says it stands shoulder to shoulder with Ukraine and is committed to providing the equipment Kyiv needs to defend itself against Russian president Vladimir Putin’s illegal invasion. Russia’s Embassy to the UK accused Britain of deliberately opting for an escalation of the Ukraine crisis. This follows confirmation that British-made drones had been […]
# President Donald Trump van Amerika het kritiek verwerp dat hy voorkeur gee aan belange van teenstanders soos Nood-Korea, bo langtermyn-bondgenote. Hy sê sy benadering tot Noord-Korea se leier, Kim Jong Un, maak die wêreld veiliger. Dit volg nadat hy planne aangekondig het om militêre oefeninge met Suid-Korea, ʼn belangrike bondgenoot in die streek, af […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika het ʼn ambisieuse teiken gestel om 50-persent intra-handel in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap te bereik. Streekshandel maak sowat 20-persent van totale handel uit, en vervaardiging dra slegs tien-persent by tot die bruto binnelandse produk. Die hele SAOG-streek voer minerale en landbouprodukte uit, terwyl vervaardigde […]
# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, se kantoor sê ʼn ooreenkoms is met die Amerikaans-geleide Vredesraad bereik om twee werksgroepe te stig. Dit volg na ʼn ontmoeting wat Netanyahu gister met Amerika se gesant en president Donald Trump se skoonseun, Jared Kushner, gehad het. Netanyahu se kantoor sê die eerste werksgroep sal op ontwapening […]