# Israel se hoofopposisieleier, Gadi Eisenkot, en leiers van Arabies-geleide partye het eerste minister Benjamin Netanyahu veroordeel oor sy beweerde buitelandse inmenging ná die verkiesing waarin sy koalisie die meerderheid verloor het. Netanyahu se Likud-party beskuldig Israel se Arabies-geleide partye dat hulle die verkiesing “gesteel” het. Amptelike uitslae het bevestig nie een van die twee […]
# Die wêreld se grootste kripto-beurs, Binance, het alle deposito’s en onttrekkings opgeskort terwyl hulle ‘n moontlike sekerheidsbreuk van 104,77-miljard-rand ondersoek. Die maatskappy sê ‘n DevOps-ingenieur se skootrekenaar is dalk betrokke , wat ‘n aanvaller toegelaat het om toegang tot ‘n dienshouer te verkry en ongemagtigde onttrekkingstransaksies in te dien. Binance, wat gebruikers toelaat om […]
# Ethiopië het 12 Su-35-vegvliegtuie van Rusland ontvang terwyl gevegte toeneem in die noordelike Tigray-streek aan die grens met Eritreë. Eerste minister Abiy Ahmed, wat die Rusland-Afrika-beraad in Moskou bywoon, het die verkryging beskryf as ‘n mylpaal wat Ethiopië se verdedigingsvermoë sal versterk. Hy sê die aflewering volg ná ‘n jare-lange ooreenkoms tussen die twee […]
# AgriSA warns losing South Africa’s preferential access to the US under the African Growth and Opportunity Act could hurt agricultural producers who depend on the American market. While the impact would vary between products, some sectors, including litchis, citrus, table grapes, specialised seeds and ostrich products, could face higher costs and reduced competitiveness if […]
# The main Israeli opposition leader Gadi Eisenkot and Arab-led party leaders have denounced Prime Minister Benjamin Netanyahu for alleging foreign interference following the election which saw his coalition lose its majority. Netanyahu’s Likud accused Israel’s Arab-led parties of “stealing” the election. Final results confirmed that neither Netanyahu’s bloc nor the Jewish opposition had won […]
# Ethiopia has received 12 Su-35 fighter jets from Russia, as fighting intensified in the northern Tigray region neighbouring Eritrea. Prime Minister Abiy Ahmed, who is attending the Russia-Africa summit in Moscow, described the acquisition as a “milestone” that would boost Ethiopia’s defence capacity. Ahmed said the delivery follows a long-standing agreement between the two […]
# ‘n Hulpkonvooi met onder meer kos en mediese voorrade het oornag vertrek na die Russies-beheerde dorp Olesjki in die suide van Oekraïne. Die Russiese koerant Izvestia berig dit volg ná weke se pogings om ‘n hulpoperasie vir inwoners van die swaar geteisterde dorp te reël. Russiese magte het Olesjki beset kort ná Moskou se […]
# Drie mense is dood toe twee helikopters naby die McMinnville Munisipale Lughawe in die Amerikaanse deelstaat Oregon in die lug gebots het. Die Robinson R22 en ‘n Airbus-helikopter het albeii in ‘n veld langs ‘n hoofpad neergestort. Die slagoffers is geïdentifiseer as ‘n 22-jarige vlieginstrukteur van Texas en ‘n studente-vlieënier van Brittanje wat in […]
# Three people died when two helicopters collided midair near a small US airport in Oregon. The collision involving a Robinson R22 and an Airbus helicopter occurred near the McMinnville Municipal Airport. Both aircraft crashed in a field adjacent to a highway. The victims were identified as a 22-year-old flight instructor from Texas and a […]