# A US federal judge has barred president Donald Trump’s administration from threatening or coercing election workers ahead of the midterm elections. The Departments of Justice and Homeland Security are also prohibited from forcing election workers to remove certain people from voter rolls, deny ballot requests or set aside ballots for individuals it suspects are […]
Die Amerikaanse terdoodveroordeelde gevangene, Christa Pike, sê sy was gereed om tydens die teregstelling te sterf, maar het alleen, verward en vol pyn in ʼn hospitaal wakker geword. Die 50-jarige Pike het in September twee dodelike inspuitings van die dwelm, pentobarbital, oorleef wat haar in ʼn bedenklike toestand in Tennessee gelaat het. Pike het in […]
# Binance, die wêreld se grootste kripto-beurs, is besig met ʼn reuse-opknapping van sy sekuriteit nadat kuberkrakers by sy digitale beursies ingebreek en sowat 104,77-miljard-rand gesteel het. Dit word beskryf as die grootste diefstal in die geskiedenis. Volgens ʼn aanvanklike ondersoek het die diewe deur ʼn ingenieur se skootrekenaar toegang tot ʼn dienshouer gekry en […]
# US death row inmate Christa Pike says she was prepared to die by execution, but instead woke up alone in a hospital, confused and in pain. In September, the 50-year-old survived two lethal injections of the drug pentobarbital, which left her in a critical condition in Tennessee. In her first statement since the botched […]
# Binance, the world’s largest cryptocurrency exchange, is undertaking a major security overhaul after hackers broke into its digital wallets and stole about 104.77-billion-rand, in what has been described as the biggest heist in history. An initial investigation suggested the hack went through an engineer’s laptop to gain access to a service container and submit […]
# Die Saoedi-geleide koalisie in Jemen het vroeër vandag ‘n hommeltuig onderskep wat deur die Houthi’s na die Mekka-streek in Saoedi-Arabië gelanseer is. Koalisiewoordvoerder Turki al-Malki sê die hommeltuig is onderskep en vernietig. ‘n Missiel in die weste van Saoedi-Arabië is ook vroeër onderskep, te midde van toenemende vyandelikhede tussen die Riaad-gesteunde Jemen-regering en Iran-gesteunde […]
# The Saudi-led coalition in Yemen has reported that it intercepted a drone launched by the Houthis towards Saudi Arabia’s Mecca region earlier today. Coalition spokesman Turki al-Malki said the drone was intercepted and destroyed. It was also reported that a missile aimed at western Saudi Arabia was earlier brought down, as hostilities between the […]
# AgriSA waarsku die verlies van Suid-Afrika se voorkeurtoegang tot die VSA ingevolge die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, kan landbouprodusente benadeel wat van die Amerikaanse mark afhanklik is. Hoewel die impak van die produkte sal verskil, kan sekere sektore, insluitend lietsjies, sitrus, tafeldruiwe, gespesialiseerde sade en volstruisprodukte, hoër koste en ’n afname […]
# Israel se hoofopposisieleier, Gadi Eisenkot, en leiers van Arabies-geleide partye het eerste minister Benjamin Netanyahu veroordeel oor sy beweerde buitelandse inmenging ná die verkiesing waarin sy koalisie die meerderheid verloor het. Netanyahu se Likud-party beskuldig Israel se Arabies-geleide partye dat hulle die verkiesing “gesteel” het. Amptelike uitslae het bevestig nie een van die twee […]