# US Ambassador to South Africa Leo Brent Bozell says the country’s removal from the African Growth and Opportunity Act was a “predictable and preventable” consequence of government policies. US Trade Representative Ambassador Jamieson Greer says the South African government has engaged in practices that are inconsistent with AGOA’s eligibility criteria. Bozell says he remains hopeful […]
# Amerika se Nasionale Vervoer-veiligheidsraad sê daar is bewyse dat die vliegtuig wat Sondag in Florida neergestort het, moontlik in die lug al begin opbreek het voor dit neergestort en ontplof het. Nege mense aan boord van die Learjet 60, wat van Austin, Texas, na die Bahamas op pad was, is dood. ʼn Tegniese ingenieur […]
# Die Vryheidsfront Plus sê president Cyril Ramaphosa en die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, moet die skuld dra vir Suid-Afrika se uitsluiting van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika. Die VSA sal Suid-Afrika en Rwanda volgende jaar van die groot belastingvrye handelsooreenkoms tussen Afrika en die VSA uitsluit, weens […]
# Die vakverbond COSATU sê hy is diep bekommerd oor die uitwerking wat Suid-Afrika se verwydering uit AGOA gaan hê op duisende werksgeleenthede wat met landbou en vervaardiging verband hou. Die land word uitgesluit oor praktyke wat nie aan die ooreenkoms se kriteria voldoen nie. Dit sluit struikelblokke in wat Amerikaanse handel en belegging ondermyn […]
# Die regering erken werkers, uitvoerders en sakeondernemings se kommer nadat Amerika besluit het om Suid-Afrika van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika uit te sluit. Die land verloor volgende jaar sy belastingvrye marktoegang na Amerika, nadat Washington bevind het Pretoria se beleide is strydig met AGOA se vereistes. Die minister van Handel, […]
# Solidariteit sê Amerika se besluit om Suid-Afrika uit die AGOA-program te verwyder, hou regstreeks verband met die regering se versuim om die verslegtende diplomatieke verhouding met Washington te herstel. Die Amerikaanse handelsverteenwoordiger se kantoor het bevind die regering se praktyke is strydig met vereistes om deel van AGOA te wees. Suid-Afrikaanse goedere sal van […]
# Ses-en-twintig mense is dood na ʼn Russiese aanval op ʼn skool wat as verspreidingsentrum vir humanitêre hulp gebruik is in die dorp, Komyshuvakha, in Oekraïne se suidelike Zaporizhzhia-streek. Vier polisiebeamptes en twee lede van ʼn reddingspan is onder die slagoffers. Vyf ander mense is volgens berigte beseer. Oekraïne se president Volodymyr Zelensky sê dis […]
# The Freedom Front Plus says president Cyril Ramaphosa and minister of International Relations and Cooperation, Ronald Lamola, must shoulder the blame for South Africa’s exclusion from the African Growth and Opportunity Act. The US will exclude South Africa and Rwanda from the major Africa-US duty-free trade deal next year, over practices inconsistent with the […]
# The US National Transportation Safety Board says it has found initial evidence suggesting the aircraft that crashed in Florida could have begun breaking up in mid-air before nose-diving and exploding. Nine people on board the Learjet 60, which was travelling from Austin, Texas, to the Bahamas, died in Sunday’s crash. A tech entrepreneur and […]