# Die Verenigde Nasies se Handels- en Ontwikkelingsagentskap sê regstreekse buitelandse beleggings in Afrika het verlede jaar ongeveer 1,1-duisend-miljard-rand beloop, wat dit die vasteland se derde hoogste invloei sedert 1990 maak, ondanks ‘n afname vanaf 2024. Die VN se jongste Wêreldbeleggingsverslag sê beleggers bly gefokus op energie, infrastruktuur, kritieke minerale en tegnologie. Terwyl die waarde […]
# Die migrasie-kenner Loren Landau sê betogings teen onwettige immigrante kan Suid-Afrika miljarde rand kos deur beleggersvertroue en die land se internasionale beeld te skaad. Landau het aan CapeTalk gesê die uitwerking strek verder as opsetlike beskadiging en ontwrigte ondernemings, en raak toerisme, handel en toekomstige beleggings. Hy waarsku voortdurende geweld verbind aan onwettige immigrasie […]
# Migration expert Loren Landau says anti-illegal immigration protests could cost South Africa billions of rand by damaging investor confidence and the country’s international reputation. Landau told CapeTalk the impact extends beyond vandalism and disrupted businesses, affecting tourism, trade, and future investment. He warns ongoing violence linked to anti-illegal immigration could make international investors and […]
# Spanning tussen Suid-Afrika en Mosambiek het na toeristegebiede oorgespoel, met sommige Suid-Afrikaanse besoekers wat voorgekeer en aangesê is om Mosambiek te verlaat. Dit volg op betogings teen onwettige immigrante in Suid-Afrika wat volgens berigte die lewens van Mosambiekse burgers geëis het. Mosambiek het sedertdien meer as 900 burgers uit Suid-Afrika gerepatrieer. Video’s op sosiale […]
# The United Nations Trade and Development agency says foreign direct investment into Africa reached about 1.1-trillion-rand in 2025, making it the continent’s third-highest inflow since 1990 despite a decline from 2024. Its World Investment Report 2026 says investors remain focused on energy, infrastructure, critical minerals and technology. While greenfield project values declined, project numbers […]
# Tensions between South Africa and Mozambique have spilled over to tourist areas, where some South African visitors in Mozambique were confronted and told to leave. The hostility follows anti-illegal immigration protests in South Africa that reportedly claimed the lives of Mozambican nationals. Mozambique has since repatriated more than 900 citizens from South Africa. Videos […]
# Die Amerikaanse Weermag het meer as 80 teikens getref in ʼn reeks aanvalle teen Iran. Dit sluit meer as 60 klein bote van die Islamitiese Revolusionêre Wagkorps in die Seestraat van Hormoes in. Qeshm-eiland, Bandar Abbas en Sirik is getref. Amerika se Sentrale Bevel sê die doel was om groot skade te veroorsaak weens […]
# The US military has launched a series of strikes against Iran, hitting over 80 targets, including more than 60 small boats of the Islamic Revolutionary Guard Corps in the Strait of Hormuz. The strikes hit Qeshm Island, Bandar Abbas and Sirik. The US Central Command says this attack was to impose high costs on […]
# Zimbabwe se president, Emmerson Mnangagwa, het grondwetlike wysigings onderteken wat die presidensiële termyn van vyf tot sewe jaar verleng. Dit beteken die 83-jarige Mnangagwa bly tot 2030 aan bewind. Albei huise van die Parlement het die omstrede wysigings verlede maand aanvaar. Die omvattende veranderings wat kritici ʼn “grondwetlike staatsgreep” noem, sluit ook in dat […]