# Welsh singer Bonny Tyler, who produced the smash hit Total Eclipse of the Heart, has died at 75. She underwent emergency intestinal surgery in Portugal in May and had been in intensive care since. Tyler and her husband, Robert Sullivan, lived in the country from 1988. Born Gaynor Hopkins, she had a career spanning […]
# Skeepsverkeer deur die Seestraat van Hormoes het feitlik tot stilstand gekom nadat Amerika Iran die tweede agtereenvolgende dag aangeval het, wat die brose skietstilstand toenemend wankelrig laat lyk. Skeepsnasporings-data toon waarneembare bewegings in die wêreld se belangrikse energie-roete kom grootliks voor in die noorde, wat deur Iran beheer word, terwyl dit stil is in […]
# Traffic through the Strait of Hormuz came to a near standstill after the US struck Iran for a second straight day as a fragile truce between the two sides looked increasingly shaky. Ship-tracking data shows observable movements in the world’s most vital energy conduit largely occurred along an Iranian-approved route nearer to the waterway’s […]
# Die Iranse Ministerie van Gesondheid sê 14 mense is dood en 78 beseer in die onlangse vlaag Amerikaanse aanvalle in die land. Die Amerikaanse Weermag het die afgelope 48 uur 170 teikens aangeval, insluitend meer as 60 klein vaartuie van die Islamitiese Revolusionêre Wagkorps in die Seestraat van Hormoes. Iran het reageer met vergeldingsaanvalle […]
# Die Britse Arbeidersparty het amptelik benoemings geopen vir sy volgende leier nadat Keir Starmer onlangs bedank het. Enige Arbeiders-parlementslid wat belangstel in die posisie, moet 20-persent van hul kollegas se steun verseker, wat tans 81 LP’s is. Hulle benodig ook die steun van minstens drie organisasies wat aan die party verbonde is. Andy Burnham […]
# Meer as 500 Malawiese burgers slaap sedert Maandag voor die Malawiese hoëkommissariaat in Pretoria terwyl hulle wag op busse na hul vaderland. Baie kon weens beperkte vervoer nie sitplekke kry nie en gesinne, kinders en swanger vroue is gevolglik gestrand. Yusuf Mustafa van die Instituut vir Islamitiese Dienste sê vrywilligers kon slegs 300 van […]
# The UK’s Labour Party has today officially opened nominations for its next leader following Keir Starmer’s recent resignation. Any Labour member of Parliament interested in the position needs to secure the backing of 20-percent of their colleagues, which is currently 81 MPs. They also need support from at least three organisations affiliated with the […]
# Iran’s Health Ministry says the recent wave of US strikes has killed 14 people and injured 78 others. The US military struck 170 targets in Iran in the last 48 hours, including more than 60 small boats of the Islamic Revolutionary Guard Corps in the Strait of Hormuz. Iran launched retaliatory strikes on American […]
# More than 500 Malawian nationals have been sleeping at the Malawi High Commission in Pretoria since Monday while waiting for buses to return home. Many have been unable to secure seats because of limited transport, leaving families, children, and pregnant women stranded. The Institute for Islamic Services’ Yusuf Mustafa says volunteers could feed only […]