# The bodies of four Italian divers who went missing during a scuba diving accident in the Maldives last week have been located. Officials confirmed the Italians were found inside a 60-metre-deep cave in Vaavu Atoll by a joint team of highly trained Finnish and Maldivian divers. The body of a fifth Italian diver, a […]
# President Xi Jinping van China en sy Russiese amps- en bondgenoot, Vladimir Putin, vergader vandag en môre in Beijing in ʼn poging om bande te versterk. Putin se besoek val saam met die 25ste herdenking van die Verdrag van Goeie Buurmanskap en Vriendelike Samewerking tussen Rusland en China. Sy besoek volg minder as ʼn week […]
# Chinese president Xi Jinping will host his Russian counterpart and close ally Vladimir Putin in Beijing today and tomorrow, as they look to preserve strong ties. Putin’s visit coincides with the 25th anniversary of the Treaty of Good-Neighbourliness and Friendly Cooperation between Russia and China. His visit also comes less than a week after US […]
# The African People’s Convention supports the caution issued by renowned South African epidemiologist Salim Abdool Karim regarding the Ebola outbreak in the Democratic Republic of Congo and Uganda. He has warned South Africa should be vigilant and ready to respond to the outbreak. At least 100 Ebola deaths have been reported in the DRC. […]
# President Donald Trump van Amerika sê hy het sy administrasie opdrag gegee om eers te wag met ʼn beplande aanval op Iran wat vir vandag beplan was. Hy sê lande wat as bemiddelaars optree, het aan hom gesê die oorlog se einde is in sig. Hy het Teheran Sondag gewaarsku die tyd raak min […]
# Die polisie in San Diego, Kalifornië, beskou die noodlottige skietery by die Islamitiese Sentrum in die stad as ʼn haatmisdaad. Drie mense, insluitend ʼn veiligheidswag, is in die voorval dood. Twee tiener-verdagtes is naby die toneel in ʼn motor aangetref nadat hulle blykbaar hulself doodgeskiet het. Die sentrum is die grootste moskee in die […]
# US president Donald Trump says he has instructed his administration to hold off a military attack on Iran planned for today, as mediating countries told him a deal to end the war is getting closer. He threatened Tehran on Sunday that the “clock is ticking” to make a deal, otherwise it will face an attack. Speaking […]
# Die Suid-Afrikaner Faizel Moosa is een van sowat 100 aktiviste wat volgens berigte deur Israelse magte aangehou word. Dit volg nadat Israelse magte gister ʼn flottielje van meer as 50 bote wat hulp na Gaza neem, in internasionale waters wes van Sipres onderskep het. Moosa was aan boord van die Global Sumud Flotilla. Israel […]
# Die Afrika-sentrum vir siektebeheer en -voorkoming sê meer as 100 sterftes in die Demokratiese Republiek die Kongo word tans met die Ebola-uitbreking verbind. Meer as 390 moontlike gevalle is aangemeld. Daar is ook twee bevestigde gevalle en een sterfte in Uganda aangeteken. In die DRK is minstens ses Amerikaners aan die Ebola-virus blootgestel. Die […]