# Die Britse eerste minister Andy Burnham besoek vandag Oekraïne om sy land se ondersteuning aan Kiëf te bevestig ná Rusland se toenemende, dodelike aanvalle. Hy sal na verwagting president Volodymyr Zelensky ontmoet om Oekraïne se 35 jaar van onafhanklikheid te gedenk. Burnham sal ook aankondig dat sy regering ingestem het dat die verdedigingsfirma, MBDA, […]
# British prime minister Andy Burnham is visiting Ukraine today to reaffirm his country’s support for Kyiv in the wake of escalating deadly Russian strikes. He is expected to meet with president Volodymyr Zelensky to mark the 35th anniversary of Ukraine’s independence. Burnham will announce that his government has agreed to allow defence firm MBDA […]
# ʼn Berg vullis by ʼn stortingsterrein in Conakry, Guinee, het ineengestort en 30 lewens, waaronder vyf kinders, geëis. Minstens 22 ander is beseer. Reddingspanne soek steeds na oorlewendes onder die puin. Volgens berigte het die voorval plaasgevind minder as ʼn week nadat die regering planne aangekondig het om die terrein te sluit en die […]
# President Masoud Pezeshkian van Iran beskryf die memorandum van verstandhouding wat middel-Junie met Amerika onderteken is, as die beste manier om weg te beweeg van ʼn situasie van “nie oorlog of vrede” nie. Die memorandum het ʼn tydperk van 60 dae begin vir onderhandeling om die oorlog te beëindig en ʼn ooreenkoms oor Teheran […]
# A mound of waste collapsed at a landfill in Conakry, Guinea, killing 30 people, including five children, and injuring at least 22. Rescue teams are continuing to search for survivors among the debris. According to reports, the incident occurred less than a week after the government announced plans to close the site and relocate […]
# Iranian President Masoud Pezeshkian has defended the memorandum of understanding signed in mid-June with the US as the best way for the country to move beyond a situation of “neither war nor peace.” The MOU opened a 60-day window for talks aimed at ending the war and reaching an accord on Tehran’s nuclear programme. […]
# En laastens, as jy gedink het die Olimpiese Spele het ongewone oomblikke, welkom by die Wêreldspele vir Mensagtige Robotte in Beijing. Meer as tweeduisend robotte uit 16 lande neem deel aan 51 items, wat wissel van atletiek en sokker tot dans en praktiese take. Die gepaardgaande Wêreldrobotkonferensie verteenwoordig meer as 300 maatskappye en duisende […]
# And finally, if you thought the Olympics were unusual, welcome to the World Humanoid Robot Games in Beijing. More than two-thousand robots from 16 countries are competing in 51 events, ranging from athletics and soccer to dancing and practical tasks. The accompanying World Robot Conference is showcasing more than 300 companies and thousands of […]
# En ten slotte — die robotte kry spoed! ‘n Chinese mensagtige robot het Usain Bolt se 100-meter wêreldrekord verbeter met ‘n tyd van 9.39 sekondes by ‘n byeenkoms vir robotte in Beijing. Dis byna twee-tiendes van ‘n sekonde vinniger as Bolt se rekord, wat in 2009 opgestel is. Nog ‘n robot het ook die […]