# Vier mense is in hegtenis geneem en ‘n polisiebeampte is beseer tydens onrus in Edgware-weg in Londen na gisteraand se Wêreldbeker-kwarteindstryd tussen Frankryk en Marokko in Boston. Frankryk het 2-0 gewen om hul derde agtereenvolgende halfeindstryd te haal. Video’s op sosiale media wys ondersteuners wat Marokkaanse vlae swaai terwyl hulle met oproerbeamptes bots, vuurwerke […]
# Telkom has pledged 100-million-rand to establish the Telkom Artificial Intelligence Institute to equip South Africans with vital skills. It was announced at a United Nations event in Geneva, Switzerland. The initiative expands Telkom’s role beyond infrastructure into job-ready development to prevent an economic divide. The programme aims to train over five-thousand young students in […]
# The City of Johannesburg says its strategic location as a gateway to the Southern African Development Community market, together with opportunities presented by the African Continental Free Trade Area, makes the metro an attractive destination for international investors. The metro hosted a business delegation from Beijing, China, this week, to strengthen trade and investment […]
# Soccer: Four people have been arrested and a police official was injured during unrest on Edgware Road in London after last night’s World Cup quarterfinal between France and Morocco in Boston. France won 2-0 to reach their third consecutive semifinal. Videos on social media show fans waving Moroccan flags while clashing with riot officers, […]
# Die Verenigde Nasies het kommer uitgespreek oor die toenemende Russiese hommeltuig- en missielaanvalle op Oekraïnse burgerlikes. In Junie is minstens 265 burgerlikes in Oekraïne dood en een-duisend-816 beseer. Dis die hoogste gekombineerde ongevalle-syfer sedert die eerste maande ná Moskou se volskaalse inval in Februarie 2022. Oekraïne het ook sy aanvalle op Rusland verskerp en […]
# Die vakverbond SAFTU sê hy veroordeel die grondwetlike wysiging in Zimbabwe wat president Emmerson Mnangagwa toelaat om tot 2030 aan bewind te bly. Die nuwe wet wat in die Parlement aanvaar is, verleng presidensiële en parlementêre termyne van vyf tot sewe jaar. SAFTU se woordvoerder, Asive Dyani, sê die Suid-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap kan nie aanvoer […]
# The United Nations has expressed concern at the escalating deadly Russian drone and missile attacks on Ukrainian civilians. Russian strikes killed at least 265 civilians in Ukraine and injured one-thousand-816 in June, the highest combined casualty count since the first months after Moscow’s full-scale invasion in February 2022. Meanwhile, Ukraine has also intensified its […]
# Die Mededingingskommissie sê hy neem kennis van die Konstitusionele Hof se uitspraak oor die buitelandsevaluta-kartel, wat betekenisvolle regs- en prosedurele gevolge inhou vir die vervolging van internasionale kartels. Die hoogste hof het verlede week beslis dat mededingingsowerhede bewerings oor die vasstelling van buitelandse valuta teen ses internasionale banke mag ondersoek. Die Mededingingskommissie se woordvoerder, […]
# Twaalf mense is dood in ‘n veldbrand in Los Gallerdos in die suid-oostelike provinsie Almería in Spanje. ‘n Langdurige hittegolf veroorsaak veldbrande in die suide van Europa. Ses mense is beseer, insluitend ‘n vrou wat brandwonde opgedoen het. Die Spaanse minister van die Presidensie, Gesondheid en Noodgevalle, Antonio Sanz, sê die brand is die […]