# Thousands of villagers and businesses seeking compensation over the Lesotho Highlands Water Project have suffered a setback after Lesotho’s Constitutional Court declined to hear their case. The court ruled that claims over delayed or unpaid compensation should instead be pursued through the High Court under existing legislation. However, the ruling does not dismiss the […]
# Die Suid-Afrikaanse regering het Ghana en Nigerië se oproepe verwerp dat hul burgers vergoed moet word nadat hulle die land weens onlangse xenofobiese geweld verlaat het. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê eiendom wat regmatig besit word, bly ingevolge Suid-Afrikaanse wetgewing beskerm, maar informele strukture kwalifiseer nie vir vergoeding nie. ‘n Ontleder […]
# Die Suid-Afrikaanse regering en die Verenigde Nasies het vandag in Pretoria ‘n vyfjaar-samewerkings-raamwerk-ooreenkoms onderteken ter ondersteuning van die land se ontwikkelingsdoelwitte en Volhoubare Ontwikkelingsdoelwitte. Die minister van Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, het die ooreenkoms namens Suid-Afrika onderteken, terwyl die VN se inwonende koördineerder, Nelson Muffuh, die organisasie verteenwoordig het. Die ooreenkoms geld […]
# Telkom het 100-miljoen-rand beloof om ‘n kunsmatige intelligensie-instituut te vestig en Suid-Afrikaners toe te rus met noodsaaklike vaardighede. Die projek is by ‘n geleentheid van die Verenigde Nasies in Genève, Switserland, aangekondig. Dit brei Telkom rol uit na die ontwikkeling van vaardighede wat jongmense voorberei vir die arbeidsmark. Die program beoog om meer as […]
# Andy Burnham, wat na verwagting die volgende Britse eerste minister gaan word, het verskoning gevra vir die Arbeidersparty se aanvanklike standpunt oor Israelse aanvalle in Gaza. Uittredende eerste minister Keir Starmer het kort na Hamas se aanvalle op Israel in Oktober 2023 gesê Israel het die reg om krag en water van Gaza te […]
# The South African government has rejected calls by Ghana and Nigeria to compensate nationals who left the country following recent xenophobic violence. Minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni says legally owned property remains protected under South African law, while informal structures do not qualify for compensation. Meanwhile, international relations analyst Donovan Williams says the […]
# Die Stad Johannesburg sê sy strategiese ligging as toegangspoort tot die mark van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap, en die geleenthede van die Afrika-vryhandelsgebied maak die metro ‘n aantreklike bestemming vir internasionale beleggers. Die stad het hierdie week ‘n sake-afvaardiging van China ontvang om handels- en beleggingsbande te versterk. Die adjunkdirekteur vir Handel en Beleggingsbevordering, Amukelani […]
# Andy Burnham, who is poised to become the new British prime minister, has apologised for the Labour Party’s initial stance on Israeli attacks in Gaza. Shortly after Hamas’s attacks on Israel in October 2023, outgoing prime minister Keir Starmer said Israel had the right to withhold power and water from Gaza, a statement which […]
# The South African government and the United Nations have signed a five-year Cooperation Framework Agreement in Pretoria today, to support the country’s development priorities and the Sustainable Development Goals. Minister of Planning, Monitoring and Evaluation, Maropene Ramokgopa, signed on behalf of South Africa and the UN’s Resident Coordinator Nelson Muffuh, represented the UN. The […]