# President Donald Trump van Amerika sê dis grootliks waar dat die Iran-oorlog brandstofpryse laat styg en bygedra het tot die Republikeine se verliese in die middeltermynverkiesing. Die Demokrate het die Senaat en Huis van Verteenwoordigers oortuigend by die Republikeine afgeneem. Visepresident JD Vance het in ʼn lang inskrywing op X gesê die oorlog teen […]
# Die Parlement se portefeuljekomitee oor Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê die onttrekking van Suid-Afrika se voordele kragtens die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika is ‘n kommerwekkende ontwikkeling vir handel, indiensneming en bilaterale betrekkinge. In 2025 was ongeveer 89-persent van Suid-Afrikaanse uitvoere na die VSA onder gewone Wêreldhandelsorganisasie se mees-begunstigde nasie-voorwaardes, terwyl slegs […]
# US president Donald Trump says it’s largely true that the Iran war driving up oil prices contributed to the Republican Party losing the midterm elections. The Democrats swept to victory, decisively winning back the Senate and the House of Representatives from Republicans. In a lengthy post on X, vice president JD Vance listed the […]
# Israel se Verkiesingskommissie sê hy het geen bewyse gevind van onreëlmatighede of bedrog wat die integriteit van verlede week se parlementêre verkiesing in gedrang bring of die uitslag raak nie. Eerste minister Benjamin Netanyahu, wie se ver-regse koalisie sy regeringsmeerderheid verloor het, het ongegronde bewerings gemaak dat Arabies-geleide partye die verkiesing moontlik met buitelandse […]
# Parliament’s portfolio committee on International Relations and Cooperation says the withdrawal of South Africa’s benefits under the African Growth and Opportunity Act is a concerning development for trade, employment and bilateral relations. In 2025, about 89-percent of South African exports to the US were under ordinary World Trade Organisation most-favoured-nation terms, while only approximately […]
# Die Sitruskwekersvereniging van Suidelike Afrika sê die verlies van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika is nie net nadelig vir die Suid-Afrikaanse sitrusbedryf nie, maar ook vir Amerikaanse verbruikers. Die Amerikaanse regering het kommer uitgespreek oor Suid-Afrika se handel- en belegging-versperrings, korrupsie en kwessies wat met nasionale veiligheid en buitelandse beleid verband […]
# Israel’s Election Commission says it found no evidence of irregularities or fraud that compromised the integrity of last week’s parliamentary election or affected its results. Prime minister Benjamin Netanyahu, whose far-right coalition lost its governing majority, made unsubstantiated claims that Arab-led parties had “stolen” the election, possibly with foreign assistance. The country’s president, Isaac […]
# Amerika se visepresident JD Vance glo die oorlog teen Iran het veroorsaak dat die Republikeine in die middeltermynverkiesing beheer oor die Kongres verloor. Die Demokrate het ʼn meerderheid in die Senaat en die Huis van Verteenwoordigers behaal en die uitslag word beskou as ʼn regstreekse referendum oor president Donald Trump se administrasie. Vance het […]
# The Citrus Growers’ Association of Southern Africa says the loss of the African Growth and Opportunity Act is not only a loss for South Africa’s citrus industry, but for US consumers as well. The US government has raised concerns about South Africa’s trade and investment barriers, corruption and issues relating to national security and foreign […]