# Chinese president Xi Jinping has warned against the resumption of military operations in the Middle East, saying this would be unacceptable. US president Donald Trump has threatened to launch another military strike against Iran if a deal to end the war is not reached by the weekend. Xi put forward a four-point proposal for the […]
# Suid-Afrika het die invoertariewe op ‘n wye reeks staalprodukte met tussen tien- en 30-persent verhoog om die plaaslike bedryf te beskerm. Die maatreëls, wat in die Staatskoerant gepubliseer is, is van toepassing op lande sonder handelsooreenkomste met Suid-Afrika. Die Internasionale Handelsadministrasiekommissie sê dit het ten doel om plaaslike vervaardiging en nywerheidsgroei te ondersteun, maar […]
# South Africa has increased import tariffs on a wide range of steel products by between ten- and 30-percent to protect the local industry. The new measures, published in the Government Gazette, apply to countries without trade agreements with South Africa. The International Trade Administration Commission says the move aims to support local manufacturing and […]
# Die Russiese president, Vladimir Putin, sê betrekkinge tussen Moskou en Beijing het ‘n ongekende hoë vlak bereik, met handelsomset wat die afgelope 25-jaar meer as 30-maal toegeneem het. Hy het vandag in Beijing vergader met sy Chinese ampsgenoot, Xi Jinping, waar hulle meer as 20 handels- en tegnologie-ooreenkomste onderteken het, sowel as ‘n verklaring […]
# Russian president Vladimir Putin says relations between Moscow and Beijing have reached an unprecedentedly high level, with trade turnover increasing more than 30 times over the past 25-years. He met with his Chinese counterpart, Xi Jinping, in Beijing today, where they signed over 20 agreements on trade and technology, as well as a declaration on […]
# Die Amerikaanse vise-president, JD Vance, sê hulle is slaggereed om Iran met mening aan te val indien hulle nie binnekort ‘n vredeskikking bereik nie. President Donald Trump het gister gesê drie Golf-lande het hom versoek om die aanval op Teheran uit te stel, slegs ‘n uur voordat hy dit sou magtig. Vance glo Amerika […]
# US vice president JD Vance says they are locked and loaded to aggressively attack Iran again if a peace deal to end the war is not reached soon. President Donald Trump stated yesterday that he was only an hour away from launching another military strike on Tehran, before he postponed it at the request […]
# Die polisie het die twee tieners wat betrokke was by die noodlottige skietvoorval by die Islamitiese sentrum van San Diego geïdentifiseer as die 17-jarige Cain Clark en 18-jarige Caleb Vasquez. Vyf mense, insluitend die twee aanvallers, is Maandag in die voorval dood. Die verdagtes is in ʼn voertuig naby die moskee aangetref waar hulle […]
# President Cyril Ramaphosa vertrek vandag op ʼn staatsbesoek van twee dae aan Botswana vir die sesde sitting van die Suid-Afrika/Botswana Bi-nasionale Kommissie in Gaborone. Die basiese doelwit is om die bestaande bilaterale vennootskap tussen die twee lande te verdiep en te versterk. Suid-Afrika is Botswana se grootste handelsvennoot en verantwoordelik vir meer as 50-persent […]