# Die regse kandidaat, Abelardo de la Espriella, het die presidentsverkiesing in Colombië gewen en die linkse Iván Cepeda net-net verslaan. Volgens voorlopige uitslae deur die Nasionale Burgerlike Register, het die 47-jarige prokureur en sakeman 49,8-persent van die stemme ingepalm en Cepeda 48,7-persent. De la Espriella, wat deur die Amerikaanse president, Donald Trump, ondersteun word, […]
# King Misuzulu kaZwelithini has called for restraint amidst escalating tensions surrounding illegal immigrants, saying no grievance, no matter the frustration, justifies shedding blood or assaulting individuals. This comes as anti-immigrant civilian groups have set June 30th as the deadline for illegal foreign nationals to leave South Africa. Government has distanced itself from this deadline, […]
# Right-wing candidate, Abelardo de la Espriella, has won the presidential runoff election in Colombia, narrowly defeating left-wing Iván Cepeda. Preliminary results released by the National Civil Registry show the 47-year-old lawyer and businessman has won 49.8-percent of the vote, with Cepeda winning 48.7-percent. De la Espriella, who has been backed by US president Donald Trump, has promised a […]
# Die Presidensie sê adjunkpresident Paul Mashatile se werksbesoek aan China die week wil samewerking op gebiede van gedeelde belange tussen die twee lande bevorder. Hy sal deelneem aan China se vierde Internasionale Voorsieningsketting-ekspo, en ook ʼn bilaterale vergadering met adjunkpresident Han Zheng hou. Die Presidensie sê om ekonomiese bande tussen die twee lande te […]
# The Presidency says deputy president Paul Mashatile’s working visit to China this week seeks to further advance cooperation between the two countries in areas of mutual interest. During the visit, the deputy president will participate in the Fourth China International Supply Chain Expo and also hold a bilateral meeting with vice president Han Zheng. […]
# Die bemiddelaars, Pakistan en Katar, sê die samesprekings tussen Amerika en Iran in Switserland het in ʼn positiewe en opbouende atmosfeer plaasgevind. Die bemiddelaars sê in ʼn verklaring die partye het ingestem dat ʼn hoëvlak-komitee saamgestel word, wat politieke oorsig oor die mediasie sal hou. Washington en Teheran het ingestem tot ʼn sel om konflik […]
# Keir Starmer is volgens berigte gereed om hierdie week as eerste minister van die Verenigde Koninkryk te bedank. Volgens The Observer, stel Starmer ʼn program op vir sy ordelike vertrek. Daar is toenemend druk op hom om uit te tree nadat belangrike ministers bedank het. Boonop maak Andy Burnham se oorwinning verlede week in die […]
# Mediators Pakistan and Qatar say the US-Iran talks in Switzerland were conducted in a positive and constructive atmosphere. In a joint statement, the mediators say the parties have agreed to the establishment of a High-Level Committee, which will provide political oversight on the mediation. Washington and Tehran have agreed on the creation of a de-confliction […]
# Die Amerikaanse visepresident JD Vance sê vordering is gemaak tydens die eerste ronde vredesamesprekings met Iran in Switserland. Dit is ten spyte daarvan dat onderhandelinge gister onderbreek is, nadat president Donald Trump die Iranse afvaardiging gedreig het en deur Teheran se hoofonderhandelaar tereg gewys is. Die samesprekings volg nadat die twee lande verlede week […]