# President Donald Trump sê die Amerikaanse Vloot het alle myne in die internasionale waters van die Straat van Hormoes verwyder of laat ontplof. Die belangrike waterweg, waardeur sowat 20-persent van die wêreld se olie en vloeibare gas uitgevoer word, is deur Iran geblokkeer sedert die oorlog in Februarie begin het. In ‘n plasing op […]
# Die legendariese countrymusiek-sangeres, liedjieskrywer en aktrise, Dolly Parton, is op 80-jarige ouderdom oorlede. In ‘n loopbaan wat oor ses dekades gestrek het, het sy meer as drieduisend liedjies geskryf en meer as 100-miljoen plate wêreldwyd verkoop. Sy sal onthou word vir haar liedjies wat pragtige stories vertel het, soos Coat of Many Colours, Jolene, […]
# Canada will impose retaliatory tariffs on a wide range of US goods to the value of about 322.47-billion-rand, effective from the eighth of September. The tariffs, ranging from 15-to-50-percent will hit over 700 US products, including steel and aluminium, furniture, clothing, and fish. This is in response to 50-percent tariffs imposed by president Donald […]
# President Donald Trump says the US Navy has removed and/or detonated all mines within the international waters of the Strait of Hormuz. The vital waterway, through which some 20-percent of the world’s oil and liquefied natural gas is used to transit, has largely been closed by Iran since the war started in February. In […]
# Legendary country music singer, songwriter, and actress Dolly Parton has died at the age of 80. In a career that spanned six decades, she wrote more than three-thousand songs and sold over 100 million records worldwide. She will be remembered for her songs that told beautiful stories, such as Coat of Many Colours, Jolene, […]
# Wydverspreide vloede in Suid-China vererger te midde van swaar reën weens Tifoon Narra, met huise en winkels wat oorstroom is. Chinese staatstelevisie berig meer as 54-duisend mense in Guangxi is ontruim, met minstens nog 15-duisend mense in die stad Chongzuo, nadat riviervlakke die vorige rekord van 2008 oorskry het. Owerhede het ondernemings en toeristebedrywighede […]
# Die Mediese Skema vir Staatsamptenare, GEMS, het sy hoofbeampte, Stan Moloabi, op voorsorgskorsing geplaas hangende ‘n interne administratiewe proses. Die voorsitter van die raad, Nomzamo Tutu, sê die skorsing is ‘n tussentydse maatreël om die proses onafhanklik en billik te laat voortgaan. Sy beklemtoon dit moet nie geïnterpreteer word as ‘n bevinding van wangedrag […]
# The Government Employees Medical Scheme has placed its principal official, Stan Moloabi, on precautionary suspension pending an internal administrative process. Board chairperson Nomzamo Tutu says the suspension is an interim measure to allow the process to proceed independently and fairly. She stresses it should not be interpreted as a finding of misconduct or wrongdoing. […]
# Die Rwandese president, Paul Kagame, ontken sy land is verantwoordelik vir die konflik in die Demokratiese Republiek die Kongo. Hy het op ‘n nuuskonferensie gesê die probleme is geskep deur Kinshasa en ander faktore. Kagame beskuldig naamlose partye dat hulle Rwanda ‘n sondebok maak om sekere individue te beskerm. Hy hou vol Rwanda word […]