# Die Verenigde Nasies se Internasionale Organisasie vir Migrasie sê minstens 139 mense, insluitend 15 kinders, het gesterf nadat ‘n boot met meer as 305 migrante aan boord aan die kus van Djiboeti in Oos-Afrika omgeslaan het. Die boot was van Djiboeti op pad na Jemen toe dit naby Guehere, noord van Obock, gesink het. […]
# Minstens 12 mense is dood en 309 beseer toe Jemen se Houthi-militante die naweek missiele op die Koning Khalid-lughawe in Riaad afgevuur het. Hulle het ‘n terminaalgebou getref en vier Saoedi’s, twee Bangladesjiërs, ‘n Amerikaner, ‘n Egiptenaar, ‘n Jordaniër, ‘n Siriër, ‘n Palestyn en ‘n Soedanees is in die aanval dood. Die Houthi’s het […]
# The United Nations International Organisation for Migration says at least 139 people, including 15 children, have died after a boat carrying more than 305 migrants capsized off the coast of Djibouti in East Africa. The boat was travelling from Djibouti towards Yemen when it went down near Guehere, north of Obock. Another 84 are still […]
# President Donald Trump beweer Rusland en Oekraïne het ‘n “energie-skietstilstandooreenkoms” bereik. Dit volg nadat die Oekraïnse president, Wolodimir Zelenski, Trump se aankondiging van ‘n ooreenkoms om Russiese diesel na die VSA in te voer, veroordeel het. Trump sê dit is ‘n “geskenk” aan president Wladimir Putin. Hy het op sosiale media verklaar dat albei […]
# At least 12 people were killed and 309 wounded when Yemen’s Houthi militants struck the King Khalid Airport in Riyadh with missiles over the weekend. They struck a terminal building, killing four Saudis, two Bangladeshis, an American, an Egyptian, a Jordanian, a Syrian, a Palestinian, and a Sudanese. The Houthis also attacked oil facilities and […]
# President Donald Trump claims Russia and Ukraine have agreed to what he described as an “energy ceasefire.” This comes after Ukraine’s president Volodymyr Zelensky condemned Trump’s announcement of a deal to import Russian diesel into the US, calling it a “gift” to president Vladimir Putin. In a social media post, Trump stated that both […]
# Lamb Champs has announced a new team of ten sheep farmers, known as the Baa-Barians, who will take on Team South Africa in the inaugural Lamb Champs invitational in Pretoria on 31 October. The change follows Namibia’s withdrawal from the competition due to foot-and-mouth disease. Lamb Champs founder and Southern African Agri Initiative CEO […]
# Lamb Champs het ’n nuwe span van tien skaapboere, bekend as die “Baa-Barians“, aangekondig wat op 31 Oktober tydens die eerste Lamb Champs-uitnodigingstoernooi in Pretoria met Span Suid-Afrika sal meeding. Die verandering volg op Namibië se onttrekking aan die kompetisie weens bek-en-klouseer. Die stigter van die kompetisie en uitvoerende hoof van die landbou-organisasie Saai, […]
# Minstens vier mense is dood nadat orkaan Isaias die Golfkus van Florida getref het. Reuters berig sowat 670-duisend verbruikers in vier deelstate was sonder elektrisiteit nadat die storm die kus bereik het. Isaias het intussen verswak, maar gevaarlike toestande heers steeds in die gebied. Weervoorspellers waarsku teen kitsvloede, skadelike wind en moontlike tornado’s in […]