# President Cyril Ramaphosa sê verskeie Suid-Afrikaanse ondernemings wil beleggings in Botswana uitbrei om werkskepping en vaardigheidsontwikkeling ‘n hupstoot te gee. Hy het op die sesde Suid-Afrika-Botswana-bi-nasionale kommissie se beraad die langdurige bande tussen die buurlande geprys en Botswana bedank vir sy ondersteuning tydens Suid-Afrika se anti-apartheidstryd. Hy sê die kommissie is steeds belangrik om […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa’s agricultural sector is ready to partner with Botswana to strengthen food security and grow its farming industry. Speaking at the South Africa-Botswana Bi-National Commission Summit, Ramaphosa urged ministers to resolve agricultural import restrictions by December 2026. Ramaphosa highlighted opportunities in mining, energy and infrastructure, including the Mmamabula-Lephalale Rail […]
# PwC se Globale Infrastruktuurvooruitsig-verslag van 2025 tot 2050 voorspel Suid-Afrika se infrastruktuur-besteding sal teen 2050 9,5-duisend-miljard-rand oorskry. Die verslag sê vervoer, hulpbronne en krag sal oor die volgende 25-jaar 63-persent van die algehele belegging vorm. Jaarlikse infrastruktuur-besteding sal na verwagting teen 2050 met 39-persent tot 26-miljard-dollar styg. PwC sê die groeiende vraag na kunsmatige […]
# Die moedermaatskappy van sosiale mediaplatforms soos Facebook en WhatsApp, Meta het hierdie week met sy jongste ronde afleggings begin, wat tien-persent van sy werksmag of ongeveer agt-duisend poste sny. Werkers wat tot dusver geraak word, sluit in diegene in die kuberveiligheid-, integriteits- en inhoudsontwerp-afdelings. Meta sê die posverminderings vorm deel van sy voortgesette pogings […]
# Botswana President Duma Boko says African nations must strengthen cooperation to withstand global economic and geopolitical challenges. Speaking at the the sixth South Africa-Botswana Bi-National Commission Summit, in Botswana, Boko highlighted rising living costs, energy insecurity and climate change as key concerns. He urged African countries to invest in innovation and knowledge generation to […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die Wet op Afrika-groei en -Geleenthede tot Desember verleng en sodoende belastingvrye handelsvoorregte vir sommige Afrikalande herstel. Die verlenging volg op ‘n kort onderbreking in die program laat verlede jaar, wat onsekerheid veroorsaak het vir Afrika-uitvoere, insluitend dié van Suid-Afrika, wat afhanklik is van Amerikaanse marktoegang. Gaboen is […]
# US president Donald Trump has extended the African Growth and Opportunity Act through December this year, thereby restoring duty-free trade privileges for some African countries. The extension follows a brief lapse in the programme late last year, which had caused uncertainty for African exports, including those of South Africa, that depend on US market […]
# Die Afrika-sentrums vir Siektebeheer en -Voorkoming verwelkom Suid-Afrika se belofte van 41,2-miljoen-rand aan die Afrika-epidemiefonds ter ondersteuning van die Demokratiese Republiek die Kongo en Uganda se stryd teen die Ebola-uitbrekings. Meer as 600 vermeende gevalle en 139 sterftes is tot dusver in die twee lande aangeteken. Die sentrums sê Suid-Afrika se leierskap weerspieël die […]
# NAVO se sekretaris-generaal, Mark Rutte, sê Amerika se vermindering van soldate in Europa sal georden wees en nie verdediging benadeel nie. Dit volg op die Amerikaanse president, Donald Trump, se jongste aanval op die alliansie, aangevuur deur kritiek van die Duitse kanselier, Friedrich Merz, oor die Amerikaans-Israelse oorlog in Iran. Rutte sê Trump se […]