# The senior advocate representing British comedian Russell Brand has reported himself to the professional watchdog after a heated confrontation with a journalist following Brand’s conviction for rape and sexual assault. Ian Winter confronted Sunday Times journalist Rosamund Urwin outside court on Thursday, telling her he hoped she was pleased with the verdict. She replied […]
# Russian forces launched a missile attack on the Ukrainian capital Kyiv early today, damaging residential buildings and a kindergarten. Mayor Vitali Klitschko says debris struck a five-storey apartment block, while the facade of another building was also damaged. Two people were injured, according to the city’s military administration. Explosions were reported in the suburbs […]
# Nuuskantore in Ierland en Bulgarye, onder meer Sky News in Brittanje, het Vrydag e-posbomdreigemente van ‘n sogenaamde “Mikhail Andropov” ontvang. Hy het verantwoordelikheid aanvaar vir ‘n toenemende vlaag fopdreigemente wat ook passasiersvlugte regoor Europa ontwrig het. Die boodskappe is na Bulgarye se Nova TV en die Ierse openbare uitsaaier RTE gestuur, wat sy kantore […]
# Newsrooms in Ireland and Bulgaria, including Sky News in the UK received emailed bomb threats on Friday from a purported “Mikhail Andropov” He claimed responsibility for a widening wave of hoax threats that also disrupted passenger flights across Europe. The messages, sent to Bulgaria’s Nova TV and the Irish public broadcaster RTE, which evacuated […]
# Die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging doen ‘n beroep op die onttrekking van die korting op die jaarlikse invoerkwota van 72-duisend-ton hoender uit die VSA. Dit volg op die aankondiging dat Suid-Afrika van Januarie voorkeurhandelstoegang ingevolge die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika sal verloor. Die vereniging beplan om met die regsspan van die minister van […]
# Twee kinders is dood en 16 mense beseer nadat ‘n bus met skoolkinders vanoggend in die ooste van Frankryk naby die dorp Lent, noordoos van Lyon, in ‘n ongeluk was. Die voertuig het volgens berigte van die pad afgery en teen ‘n boom gebots. Drie van die beseerdes is in ‘n kritieke toestand. Aanklaers […]
# Die Minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, verwelkom die skuldigbevinding van ‘n man wat vyftig beskermde papegaai-eiers uit Suid-Afrika wou smokkel. Hy is op O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng vasgetrek toe hy probeer het om die land met die eiers te verlaat. Maynier sê die Thaise burger is tot vyf […]
# Die Deense polisie ondersoek hernude dreigemente teen lugverkeer op die Kopenhagen-lughawe, maar sê voorlopige evaluering toon geen gevaar vir passasiers nie. Polisie-teenwoordigheid is op die lughawe verskerp, wat steeds oop is. Die ondersoek volg na twee vliegtuie Donderdag deursoek is weens ‘n veiligheidsdreigement, maar ‘n militêre plofstofeenheid het geen plofstowwe gevind nie. Die jongste […]
# Die Belgiese Parlement het ‘n omstrede wet bekragtig wat die polisie toelaat om ongedokumenteerde migrante se huise te deursoek. Dit is gemik op asielsoekers wat ‘n bedreiging vir openbare of nasionale veiligheid is. Deursoekings sal slegs met die toestemming van ‘n ondersoekregter mag plaasvind. Die wet is vroeg vanoggend bekragtig ná ‘n deurnag-debat te […]