# US president Donald Trump says he still believes a deal with Iran can be reached, despite renewed military escalation. The US military carried out a third consecutive night of strikes against Tehran yesterday evening, targeting military assets including coastal surveillance systems, drone and missile capabilities. In retaliation, Iran’s Islamic Revolutionary Guard Corps says it targeted […]
# President Cyril Ramaphosa het hulde gebring aan die gewese leier van Katar, sjeik Hamad bin Khalifa Al Thani, en hom as ʼn visioenêre leier beskryf. Die 74-jarige sjeik wat Katar se ekonomie verander het in die ryk, wêreldwye mag wat dit vandag is, is Sondag oorlede. Hy het die Golf-staat van 1995 tot sy […]
# Tien lande, Frankryk, die Verenigde Koninkryk, Duitsland, Oekraïne, Denemarke, Italië, Nederland, Noorweë, Swede en Spanje, het die Geïntegreerde Koalisie Teen Ballistiese Missiele gestig om Europa teen ballistiese missiele te beskerm. Dit volg terwyl Oekraïne toenemend onder Russiese ballistiese missiele deurloop. Die koalisie sê hy erken die toenemende bedreiging van ballistiese missiele en die noodsaaklikheid […]
# Die Amerikaanse Handelskantoor het Suid-Afrika en 59 ander lande tot Donderdag tyd gegee om bykomende inligting te verskaf oor hul beleid teen dwangarbeid. ʼn Suid-Afrikaanse afvaardiging het verlede week deelgeneem aan ʼn openbare verhoor waar die land gepleit het om uitgesluit te word van die voorgestelde 12,5-persent tarief op invoer van goedere wat met […]
# President Cyril Ramaphosa has paid tribute to the former leader of Qatar, Sheikh Hamad bin Khalifa Al Thani, describing him as a visionary leader. The 74-year-old, who is credited with transforming Qatar’s economy into the wealthy global powerhouse it is today, passed away on Sunday. He ruled the Gulf state from 1995 until he […]
# Iranse missiele het twee tenkskepe van die Verenigde Arabiese Emirate, die Mombasa en die Bahia, in Omaanse gebiedswaters in die Straat van Hormoes getref. Een bemanningslid is dood en agt beseer. Die oorlede bemanningslid op die Mombasa was ʼn Indiër, terwyl ses van die beseerdes van Indië was en twee van Oekraïne. Die VAE […]
# Ten countries, France, the UK, Germany, Ukraine, Denmark, Italy, the Netherlands, Norway, Spain, and Sweden, have established the Integrated Anti-Ballistic Coalition, a shared protection programme for Europe against ballistic missiles. This comes as Ukraine is increasingly exposed to Russian ballistic missiles. The coalition says it recognises the growing threat posed by ballistic missiles and […]
# The US Trade Office has given South Africa and 59 other countries until Thursday to submit additional information on its forced-labour prohibition policies. Last week, a South African delegation participated in a public hearing, where it urged to be exempt from a proposed 12.5-percent tariff linked to the importation of goods produced using forced […]
# Die Britse regering sê hy gaan alle ondersteuning aan Iran se Islamitiese Rewolusionêre Wagkorps verbied, wat verbind word met doodsdreigemente, aanvalle en intimidasie in Brittanje. Die verbod volg na onlangse aanvalle op Joodse persele in Londen. Twee ander groepe word ook verban: die Islamitiese Beweging van Metgeselle van die Regte wat met Iran verbind […]