# Adolf Hitler’s retreat in the Bavarian Alps, built by the Nazis in 1938, was gutted by fire last month in a suspected arson attack. Some now believe it should be destroyed, the site returned to nature and all memory of its Nazi past forgotten. But others want it either partially or completely rebuilt, wary […]
# ‘n Gewapende man, vermoedelik onder die invloed van verregse ideologie, het ses mense doodgeskiet en meer as ‘n tientalle ander gewond tydens ‘n aanval in die bedrywige middestad van Pole se tweede grootste stad. Die polisie sê die aanvaller het gistermiddag met ‘n voertuig op die Hoofmarkplein in Krakow, ‘n gewilde toeristebestemming, gejaag en […]
# A gunman believed to have been inspired by far-right ideology has killed six people and injured more than a dozen others in an attack in the busy centre of Poland’s second-largest city. Police said the attacker drove on to Main Market Square in Krakow, a popular tourist attraction, yesterday afternoon and fired randomly at […]
# Israel se president, Isaac Herzog, het Gadi Eisenkot, premier Benjamin Netanyahu se sterkste teenstander, gevra om ‘n nuwe regering te probeer vorm. Dit volg op ‘n verkiesing waartydens geeneen van die kandidate ‘n volstrekte meerderheid verkry het nie. Netanyahu, Israel se langsdienende leier, veg om aan bewind te bly na sy godsdienstig-nasionalistiese koalisie sy […]
# ‘n Studie wat deur ActionAid Tanzanië in tien Afrikalande uitgevoer is, beklemtoon die belangrikheid van volhoubare landbou vir die versterking van voedselsekerheid, die uitbreiding van markte en die bou van veerkragtigheid. Die studie het Kenia, Uganda, Tanzanië, Ethiopië, Zambië, Zimbabwe, Nigerië, Ghana, Gambië en Malawi ingesluit. Die bevindinge beklemtoon die noodsaaklikheid daarvan om betroubare […]
# A multi-country study conducted across ten African nations by ActionAid Tanzania has highlighted the importance of sustainable agriculture in strengthening food security, expanding markets and building resilience. The study covered Kenya, Uganda, Tanzania, Ethiopia, Zambia, Zimbabwe, Nigeria, Ghana, The Gambia and Malawi. The findings emphasise the need to strengthen reliable agricultural production, improve resilience […]
# Israel’s president Isaac Herzog has chosen Gadi Eisenkot, Prime Minister Benjamin Netanyahu’s strongest rival, to try to form a new government. This follows a deadlocked election that left neither man with a clear path to power. Netanyahu, Israel’s longest-serving leader, is fighting to stay in office after his religious-nationalist coalition lost its majority in […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump het sy jarelange adviseur, Stephen Miller, as nuwe Withuis-stafhoof aangestel, na die Republikeinse Party se nederlaag in die middeltermynverkiesing. Miller was die dryfkrag agter Trump se streng immigrasiebeleid en sy veldtog vir grootskaalse deportasies. Die 41-jarige is tans adjunkstafhoof en sal Maandag sy nuwe amp aanvaar. Hy vervang Susie […]
# Die SAKP vra die regering om onmiddellik alle handelskonsessies en -reëlings te hersien wat aan Amerika toegestaan is ingevolge die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika. Dit volg na die Amerikaanse administrasie se besluit om Suid-Afrika vanaf Januarie 2027 van AGOA uit te sluit. Die SAKP sê die hersiening moet tariefkwotas, handelsvoorkeure en […]