# Lugbesoedeling het in Indië en Pakistan skerp toegeneem, met Lahore wat Dinsdag as die wêreld se mees besoedelde stad aangewys is. Die luggehalte-indeks het 447 bereik, terwyl besoedelingsvlakke in Delhi ook baie versleg het. Dalende temperature en min wind vang uitlatings van verkeer, konstruksieterreine en die verbranding van landbou-afval naby die grond vas. Die […]
# Die Oekraïnse president, Volodymyr Zelensky, is vandag in Berlyn vir samesprekings met die Duitse kanselier, Friedrich Merz, wat sy ondersteuning duidelik gemaak het. Dit volg ‘n week voor vredesonderhandelings tussen Rusland en Oekraïne hervat, wat Amerika bemiddel het. Europese leiers het Zelensky gesteun te midde van sy meningsverskil met die Amerikaanse president oor sy […]
# Die belangegroep vir Wes-Kaapse onafhanklikheid waarsku Suid-Afrika se AGOA-uitsluiting kan ernstige gevolge vir die Wes-Kaapse ekonomie inhou. Phil Craig van die groep sê die provinsie het in 2025 produkte ter waarde van 14,5-miljard-rand na die VSA uitgevoer. Die sitrus-, wyn-, vrugtesap- en seiljagvervaardigingsbedryf staar nou onsekerheid in die gesig, en Wesgro sê Amerikaanse uitvoere […]
# Volodymyr Zelensky is in Berlin today for talks with German chancellor Friedrich Merz, who made it clear he intends to show his support for the Ukrainian leader. This comes a week before the resumption of US-brokered Russian-Ukrainian peace negotiations. European leaders have backed Zelensky as he clashed with US president Donald Trump over his […]
# Wetenskaplikes gebruik kunsmatige intelligensie, hommeltuie, satellietbeelde en datasensors om kuswoude in Abu Dhabi te herstel, wat uiters belangrik is in die stryd teen klimaatsverandering. Kuswoude berg koolstof, beskerm kuslyne teen wegspoeling en bied ‘n habitat aan seelewe. Die Bayhead-kuswoud in Durban het gekrimp van 438 hektaar in die 1800’s tot net 15 hektaar vandag. […]
# Die ACDP sê die verlies van Suid-Afrika se handelsvoordele ingevolge die Amerikaanse Wet op Groei en Geleenthede in Afrika kan die ekonomiese krisis vererger. Hy waarsku die verlies aan Amerikaanse handelsvoordele kan werkloosheid en armoede vererger, en sê die gespanne verhouding met Amerika is weens die regering se buitelandse beleid. Woordvoerder Wayne Thring vra […]
# ‘n Indiese toeris is dood en drie mense beseer toe twee helikopters gebots het tydens landing in die Everest-streek in Nepal. Die ongeluk het plaasgevind naby die gewilde stilhouplek Pheriche op die roete na Everest se basiskamp, op ‘n hoogte van meer as vier-duisend-300-meter. Onder die beseerdes is ‘n passasier van Nieu-Seeland en albei […]
# Die ANC verwerp wat hy die misbruik van AGOA noem nadat Amerika aangekondig het Suid-Afrika sal vanaf Januarie uitgesluit word van die handels-voorkeurprogram. Die party se nasionale woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê AGOA moenie gebruik word om ontwikkelende lande vir onafhanklike buitelandse beleidsposisies te straf nie. Sy sê Suid-Afrika sal voortgaan om ‘n onafhanklike diplomatieke […]
# The ACDP says the loss of South Africa’s trade benefits under the US Africa Growth and Opportunity Act could deepen the country’s economic crisis. The party warns losing US trade benefits could worsen unemployment and poverty, blaming the government’s foreign policy for strained relations with the US. ACDP’s Wayne Thring calls for urgent diplomatic […]