# Die Nasionale Vervolgingsgesag se Batebeslagleggingseenheid sê hy word bygestaan deur internasionale finansiële instellings om geld wat die Guptas van die staat gesteel het, terug te kry. Volgens die Staatskapingskommissie het die staat sowat 72,3-miljard-rand aan die Guptas se misdaad-ryk betaal. Die nasionale adjunkdirekteur van openbare vervolgings, Ouma Rabaji-Rasethaba, het tydens ʼn paneelbespreking wat die […]
# Acting US Attorney General for Minnesota, Joseph Thompson, says the attacker who opened fire during the Annunciation Catholic School Mass in Minneapolis on Wednesday was obsessed with the idea of killing children. Robin Westman opened fire on praying students through the windows of the Annunciation Church, killing two children aged eight and ten. Eighteen […]
# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, sê Israel se eerste stappe vir ʼn militêre oorname van Gazastad is ʼn nuwe en gevaarlike fase en waarsku teen verwoestende gevolge. Volgens berigte is minstens 62-duisend-260 mense, insluitend kinders, sedert Oktober 2023 dood in Israelse aanvalle op Gaza. Guterres sê Israel se weermagoperasies, setlaar-geweld, slopings en […]
# The National Prosecuting Authority’s Asset Forfeiture Unit says it is being assisted by international financial institutions to recover the money the Guptas looted from the state. According to the State Capture Commission of Inquiry, the state disbursed about 72.3-billion-rand to the Guptas’ criminal empire. Speaking during a panel discussion hosted by the Daily Maverick, […]
# The United Nations secretary general António Guterres says Israel’s initial steps to militarily take over Gaza City signal a new and dangerous phase, warning against the devastating consequences. At least 62-thousand-263 people, including many children, have been killed in Israeli attacks on Gaza since October 2023. Guterres says the Israeli military operations, settler violence, […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola, sê oorgrensmisdaad is besig om toe te neem en hy doen ‘n beroep vir groter samewerking deur Interpol. Masemola het by die Interpol Afrika-streekkonferensie in Kaapstad die behoefte vir Afrikastate benadruk om saam te staan, beginnende by die SAOG. Afgevaardiges het benadruk dat dwelmvervaardigers en verspreiders geteiken moet word […]
# Terwyl die Amerikaanse president Donald Trump sukkel om ‘n ooreenkoms met die Russiese president, Vladimir Putin, te bereik om die oorlog in Oekraïne te beëindig, maak China se leier Xi Jinping gereed om Putin en Kim Jong Un van Noord-Korea in Beijing te ontvang. Die Chinese leier wil Beijing se mag op die internasionale […]
# Ekwatoriaal-Guinee se president Teodoro Obiang Nguema se neef, Baltasar Ebang Engonga, is tot agt jaar tronkstraf gevonnis vir verduistering. Die provinsiale hof van Bioko het ook ‘n boete van ongeveer 3,9-miljoen-rand aan die voormalige hoof van die Nasionale Finansiële Ondersoekagentskap opgelê. Engonga het verlede jaar berug geword oor ‘n uitgelekte seksvideo-skandaal en het openbare […]
# Die Argentynse polisie gaan voort met hul soektog na ‘n 18de-eeuse Italiaanse portret wat vermoedelik 80 jaar gelede by ‘n Joodse versamelaar gesteel is deur ‘n voortvlugtige Nazi-offisier wat ná die Tweede Wêreldoorlog in Argentinië gaan woon het. Argentinië het tientalle Nazi’s en hooggeplaaste partylede wat uit Europa gevlug het beskerm om vervolging vir […]