# Die Hooggeregshof in Pretoria lewer vandag uitspraak oor die laaste rusplek van die gewese Zambiese president, Edgar Lungu. Die Zambiese regering het versoek dat sy liggaam na sy vaderland geneem moet word vir ‘n staatsbegrafnis en teraarde-bestelling in Embassy Park in Lusaka. Die regering betoog sy voordele is wel opgeskort weens politieke ingryping, maar […]
# Die DA vra ‘n dringende ondersoek om vas te stel wat van die verlore 813-miljoen-rand geword het wat vir die soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in die Demokratiese Republiek die Kongo bedoel was. Nicholas Gotsell van die DA sê die voorsitter van die Parlement se gesamentlike staande komitee oor Verdediging, Malusi Gigaba, het […]
# The DA calls for an urgent investigation into the missing 813-million-rand meant for the South African National Defence Force soldiers in the Democratic Republic of Congo. The DA’s Nicholas Gotsell says Parliament’s joint standing committee on Defence chairperson, Malusi Gigaba, has backtracked on his commitment to seek answers from Defence and Military Veterans minister, […]
# The Gauteng High Court in Pretoria is set to deliver judgment on the final resting place of former Zambian president Edgar Lungu. The Zambian government has requested to repatriate Lungu’s body for a state funeral and burial at Embassy Park in Lusaka. The government argues although his benefits were suspended due to political involvement, […]
# Rusland en Indië het hul verbintenis tot ‘n strategiese vennootskap in bilaterale veiligheidsgesprekke in Moskou beklemtoon. Dit volg ná die Amerikaanse president Donald Trump se aankondiging oor hoër tariewe op Indiese invoere omdat hy Russiese olie aangekoop het. Die Indiese nasionale veiligheidsraadgewer, Ajit Doval, sê Nieu-Delhi sien uit na ‘n besoek van president Vladimir […]
# AfriForum sê die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, vererger diplomatieke spanning met Amerika en bevorder rassisme. Die organisasie het Mbalula veroordeel omdat hy Afrikaner-vlugtelinge in die VSA op ‘n nuuskonferensie karwagte en moordenaars genoem het. AfriForum beskuldig Mbalula daarvan dat hy die verhouding tussen Amerika en Suid-Afrika vererger deur die Amerikaanse regering as […]
# AfriForum says ANC secretary general Fikile Mbalula is fuelling diplomatic tensions with the US and promoting racism. The organisation has condemned Mbalula for describing Afrikaner refugees in the US as car guards and murderers during a media briefing. The organisation accuses Mbalula of worsening US–SA relations by labelling the US government as imperialists. AfriForum’s […]
# Russia and India stressed their commitment to a strategic partnership in bilateral security talks in Moscow. This follows US president Donald Trump’s announcement of higher tariffs on Indian imports because of its purchases of Russian oil. Indian national security adviser, Ajit Doval, says New Delhi was looking forward to a visit from president Vladimir Putin […]
# Die kabinet verwelkom die ontwikkeling van ‘n handel- en beleggingspakket vir 2025 tot 2029 om ekonomiese bande met China te versterk. Adjunkpresident Paul Mashatile het die pakket verlede maand bekendgestel gedurende sy besoek aan die Asiese moondheid. Dit posisioneer Suid-Afrika as die deurgang na Afrika suid van die Sahara. Die minister in die Presidensie, […]