# President Volodymir Zelensky sê beraadslagings deur Kiëf se vennote oor veiligheidswaarborge vir Oekraïne moet “dringend” tot leiersvlak verhef word, en die Amerikaanse president Donald Trump moet deelneem. Oekraïne soek standvastige verbintenisse deur Kiëf se bondgenote as deel van enige vredesooreenkoms om die oorlog met Rusland te beëindig. Zelensky het aan verslaggewers gesê hy verwag […]
# President Cyril Ramaphosa sê die 2025 Zimbabwe Landbouskou in Harare bied waardevolle insigte vir Suid-Afrika se landbou. Ramaphosa het Zimbabwe se beleidshervormings, belegging in besproeiing en meganisering, en ondersteuning vir groot- en kleinskaalse boere geprys. Ramaphosa het beklemtoon dat landbou noodsaaklik is vir die handhawing van werksgeleenthede en het gevra vir verhoogde belegging in […]
# Die Trump-administrasie het die voormalige visepresident, Kamala Harris, se Geheime Diens-sekerheidsbeskerming teruggetrek. Die administrasie het ‘n verlenging opgeskort wat deur oudpresident Joe Biden goedgekeur is vir die verslane Demokratiese presidentskandidaat. Haar gebruiklike beskermingstydperk van ses maande het op 21 Julie verstryk. Hoewel Harris ‘n lae profiel handhaaf sedert sy die verkiesing verloor het, beplan […]
# President Cyril Ramaphosa says the 2025 Zimbabwe Agricultural Show provided valuable insights for South Africa’s agriculture. Speaking in Harare, Ramaphosa praised Zimbabwe’s policy reforms, investment in irrigation and mechanisation, and support for large-and-small-scale farmers. Ramaphosa stressed that agriculture is vital for sustaining jobs and called for increased investment in small and medium farming enterprises. […]
# The Trump administration has withdrawn former vice president Kamala Harris’s Secret Service security protection. The administration terminated an extension approved by then-president Joe Biden for Harris, the defeated Democratic presidential candidate whose customary six-month period of protection as former vice president ended 21 July. While she has kept a low profile since losing the […]
# Nasionale polisiekommissaris Fanni Masemola het die behoefte beklemtoon aan die deel van intelligensie en samewerking tussen lande om misdaad te bestry. Hy het gepraat met die afsluiting van die 27ste Interpol Afrika-streekkonferensie in Kaapstad. Masemola het die omvang benadruk van misdaaduitdagings waarmee wetstoepassing in Afrika en wêreldwyd te kampe het . Hy sê dit […]
# National police commissioner Fanni Masemola has emphasised the need for intelligence sharing and cooperation among nations to combat crime. He was speaking at the conclusion of the 27th Interpol African Regional Conference in Cape Town. Masemola highlighted the scale of crime challenges facing law enforcement in Africa and globally. He says these include human […]
# Die Britse regering het Israelse amptenare verbied om volgende maand ‘n groot wapenskou in Londen by te woon. ‘n Regeringswoordvoerder het aan CNN gesê die Israelse regering se besluit om sy militêre operasie in Gaza verder te eskaleer is verkeerd en gevolglik sal geen Israelse afvaardiging genooi word om die skou by te woon […]
# Thailand se eerste minister, Paetongtarn Shinawatra, is deur die Konstitusionele Hof verwyder vir die skending van etiese bepalings in ‘n uitgelekte telefoonoproep in Junie. In die oproep het sy die Kambodja se voormalige leier, Hun Sen, “oom” genoem en die Thaise leër gekritiseer te midde van verergerende grensspanning met Kambodja. Die oproep is deur […]