# President Donald Trump van Amerika sê hy ontmoet vandag die leiers van Armenië en Azerbeidjan by die Withuis, vir wat hy ʼn geskiedkundige vredesberaad noem. Die verwagting is dat hulle ʼn vredesooreenkoms sal onderteken om ʼn einde te bring aan jare lange konflik tussen die twee Suid-Kaukasiese nasies. Hulle het twee keer oorlog gemaak […]
# US president Donald Trump says he will host the leaders of Armenia and Azerbaijan at the White House today for what he calls a historic peace summit. The expectation is that a peace agreement will be signed to end decades of conflict between the South Caucasus nations. The two countries went to war twice […]
# Lande sonder seehawens het ingestem om ʼn nuwe blok vir klimaatsonderhandeling te vorm om die eiesoortige behoeftes van lande sonder regstreekse toegang tot die see te bevorder. Die besluit is geneem by die derde VN-konferensie vir ontwikkelende lande sonder seehawens wat tans in Awaza, Turkmenistan, plaasvind. ʼn VN-woordvoerder, Natalia Alonso Cano, sê hierdie lande […]
# Israel se veiligheidkabinet het die eersteminister Benjamin Netanyahu se plan om Gazastad te beset, goedgekeur. Israel het Gaza ten volle beset nadat dit in die 1967-oorlog ingeneem is, maar het in 2005 onttrek. Die Netanyahu se kantoor sê die Israelse weermag sal voorberei om beheer oor die stad oor te neem terwyl humanitêre hulp […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is bewus van kommer oor ‘n huurvlug na die Kubaanse Republiek. Die DA dring aan op antwoorde nadat dit aan die lig gekom het dat die SANW 34-miljoen-rand aan ‘n huurvlug bestee het om 200 personeellede na Havana te vervoer om ‘n gradeplegtigheid by te woon. Die woordvoerder van die […]
# Landlocked countries have agreed to form a new climate negotiating bloc to advocate for the unique needs of nations without direct access to the sea. This was reached at the Third UN Conference on Landlocked Developing Countries, currently underway in Awaza, Turkmenistan. The UN’s Natalia Alonso Cano says that although landlocked developing countries account […]
# Israel’s security cabinet has approved prime minister Benjamin Netanyahu’s plan to occupy Gaza City. Israel fully occupied Gaza after capturing it in the 1967 war, but withdrew in 2005. Netanyahu’s office says the Israeli Defence Force will prepare to take control of Gaza City, while providing humanitarian aid to the civilian population outside the combat zones. […]
# Suid-Afrika se Grammy-bekroonde superster, Tyla, het twee benoemings ontvang vir die MTV Videomusiek-toekennings. Die 23-jarige sangeres se enkelsnit, Push 2 Start, is benoem in die kategorieë vir beste choreografie en beste Afrobeats. Die lied is meer as 100-miljoen keer op platforms gekyk en het wêreldwyd ‘n dans-gier aangewakker. Lady Gaga loop voor met 12 […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrika se diplomatieke en handelskrisis kan regstreeks toegeskryf word aan die ANC-regering se voortgesette sosialistiese beleid en mislukte buitelandse beleid. Dit volg nadat Amerika tariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoerprodukte gehef het. Jaco Mulder van die VF Plus sê die minister van Handel en Nywerheid, Parks Tau, en president Cyril […]