# Oslo police on announced charges against Marius Borg Høiby, the eldest son of Norway’s crown princess. Høiby has been under scrutiny since he was repeatedly arrested in 2024 amid allegations of rape and on preliminary charges of bodily harm and criminal damage. Police officials said Høiby was cooperative during police questioning, which is now […]
# The US Supreme Court handed President Donald Trump a major victory by curbing the power of lone federal judges to block executive actions. The court said nationwide injunctions issued by district court judges likely exceed the authority that Congress has granted to federal courts. The top court did not immediately rule on the constitutionality […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump het ‘n groot oorwinning in die land se Hooggeregshof behaal toe die mag van federale regters beperk is om uitvoerende optrede te blokkeer. Die hof sê landswye verbiedings deur distrikshofregters, oorskry die gesag wat die Kongres aan federale howe verleen het. Die hof het nie dadelik uitspraak gelewer oor […]
# ‘n Israelse hof het premier Benjamin Netanyahu se versoek verwerp om sy getuienis in sy korrupsieverhoor uit te stel nadat die Amerikaanse president Donald Trump gevra het dat die saak uitgegooi word. Netanyahu se regsverteenwoordiger het vroeër gevra sy kliënt moet die volgende twee weke verskoon word sodat hy op veiligheidskwessies kan konsentreer na […]
# An Israeli court has rejected prime minister Benjamin Netanyahu’s request to postpone testifying in his corruption trial after US president Donald Trump asked for the case to be cancelled. Netanyahu’s lawyer asked the court earlier to excuse the leader from hearings over the next two weeks, saying he needed to concentrate on security issues […]
# Die Internasionale Lugvervoervereniging het sy Volhoubare Pasgemaakte Stalerbrandstofplatform bekendgestel om lugdienste en volhoubare stralerbrandstofvervaardigers te verbind deur die Lugvaartenergie-spilpunt. Die platform, wat ten doel het om die aanvaarding van volhoubare stralerbrandstof te versnel, sal doeltreffendheid, konnektiwiteit en deursigtigheid met verkrygings verbeter. Marie Owens Thomsen van die vereniging sê die platform ondersteun netto-nul doelwitte teen […]
# Indië het die betrokkenheid van ‘n Verenigde Nasies-lugvaartondersoeker by die ondersoek na die dodelike Air India-ongeluk in Ahmedabad geweier. Twee-honderd-en-sewentig mense is in die ongeluk dood. Die Internasionale Burgerlugvaartorganisasie het waarnemerstatus vir een van sy deskundiges versoek, maar die Indiese owerhede het dit van die hand gewys. Indië se Ondersoekburo vir Vliegtuigongelukke lei die […]
# Die ministers van Buitelandse Sake van Rwanda en die Demokratiese Republiek die Kongo gaan na verwagting vandag ‘n geskiedkundige vredesverdrag in Washington onderteken in die teenwoordigheid van hulle Amerikaanse ampsgenoot, Marco Rubio. Die ooreenkoms, wat deur Katar en Amerika bemiddel is, sluit gesamentlike veiligheidskoördinering, die ontwapening van gewapende groepe en vlugtelinge se terugkeer in. […]
# ‘n Nuwe verslag deur die Boston Consulting Group onthul dat 52-persent van werkers wêreldwyd optimisties is oor Kunsmatige Intelligensie en generatiewe Kunsmatige Intelligensie, teenoor 35-persent in 2018. KI word grootliks aanvaar met 72-persent van die tienduisend-600 respondente in elf lande wat dit gereeld gebruik. Die aanvaarding deur leiers het egter op 51-persent vasgehak. Volgens […]