# Vier individue, twee Belgiese burgers, ‘n Viëtnamese burger en ‘n Keniaan, het skuld beken op aanklagte van die smokkelary van ongeveer vyf-duisend koningin-miere uit Kenia. Die miere, insluitend die skaars en unieke Groot Oesmier, was versteek in aangepaste proefbuise en spuite om lang tydperke te kan oorleef en lughaweskanderings te ontduik. Die Keniaanse natuurlewe-diens […]
# Four individuals, two Belgians, a Vietnamese national, and a Kenyan, have pleaded guilty to smuggling approximately five-thousand queen ants out of Kenya. The ants, including the rare and highly valued Giant African Harvester Ants, were hidden in modified test tubes and syringes to survive extended periods and evade airport scans. The Kenya wildlife Service […]
# The ACDP has defended its member of Parliament, Steve Swart’s recent trip to Israel, calling it a legitimate fact-finding mission approved by the party. They rejected criticism from the ANC and the GOOD Party, affirming the right of Christian believers to visit the Holy Land. Party leader, Kenneth Meshoe, reiterates ACDP’s condemnation of Hamas’ […]
# Die Internasionale Lugvervoervereniging het die belangrike rol wat lugvrag in wêreldhandel, e-handel en humanitêre hulp speel beklemtoon. Die vereniging se hoof, Brendan Sullivan, het tydens die World Cargo-simposium in Dubai gepraat en gewaarsku handelspanning bedreig ekonomiese groei en verbruikerstoegang. Sullivan het die vereniging se toewyding tot volhoubaarheid onderstreep, deur volhoubare stralerbrandstowwe en die uitskakeling […]
# Amerikaanse Voetbal: Die International Federation of American Football sal sy eerste Afrika-Vlagvoetbalkampioenskappe in Kaïro, Egipte, van 20 tot 21 Junie hou. Die toernooi sal ook as kwalifisering vir die 2026 wêreldkampioenskappe dien. Die toernooi is ‘n groot stap vorentoe vir die sport se wêreldwye groei, wat in 2028 sy Olimpiese debuut by die Los […]
# Namibiese kusgemeenskappe word aangeraai om nie uitgespoelde vis te eet nie. Groot hoeveelhede seelewe het na bewering uitgespoel weens die skielike invloei van rivierwater na die see. Naude Dreyer van Ocean Conservation Namibia het gewaarsku dat verskeie faktore, insluitende skielike veranderings in sout- en suurstofvlakke, moontlik ’n rol speel. Hy waarsku dat die eet […]
# American Football: The International Federation of American Football will host its first African Flag Football Championships in Cairo, Egypt from 20 to 21 June. It will also serve as qualification for the 2026 World Championships. The event marks a major step toward the sport’s global growth ahead of its Olympic debut at the 2028 […]
# The International Air Transport Association has stressed air cargo’s vital role in global trade, e-commerce, and humanitarian aid. Speaking at the World Cargo Symposium in Dubai, global head Brendan Sullivan warned that trade tensions threaten economic growth and consumer access. Sullivan underscored the association’s commitment to sustainability, pushing for sustainable aviation fuels and the […]
# Die Chinese president, Xi Jinping, het Viëtnam aangemoedig om kragte saam te snoer en vrye handel te handhaaf. Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vroeër gesê Xi se besoek is daarop gemik om Amerika te benadeel. Xi besoek Viëtnam as deel van sy Suidoos-Asiese toer wat Maleisië en Kambodja insluit. Beijing probeer ‘n bestendige […]