# Die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers se oorsigkomitee het meer as 33-duisend bladsye van Jeffrey Epstein-verwante lêers vrygestel wat van die Justisiedepartement ontvang is. Dit sluit in vlugplanne, toesigvideo’s van die tronk, hofdokumente, opnames en e-posse. Epstein, ʼn finansier en veroordeelde seksoortreder, het in 2019 selfdood gepleeg terwyl hy verhoorafwagtend was op aanklagte van sekshandel. […]
# The US House of Representatives Oversight Committee has released over 33-thousand pages of Jeffrey Epstein-related files it had received from the Justice Department. These include flight logs, jail surveillance video, court filings, audio recordings and emails. Disgraced financier and convicted sex offender Epstein died by suicide in 2019 while awaiting trial on sex-trafficking charges. […]
# Die Amerikaanse Weermag het ʼn dodelike aanval by die Karibiese Eilande uitgevoer op ʼn Venezolaanse boot met dwelms aan boord. Elf mense, vermoedelik lede van die Venezolaanse bende Tren de Aragua, is in die aanval dood. President Donald Trump sê die aanval is uitgevoer terwyl die terroriste onwettige dwelms in internasionale waters na Amerika […]
# Amnestie Internasionaal beskuldig die Taliban-regering in Afganistan dat hy werksaamhede van humanitêre en hulpagentskappe in die land met beperkende beleide belemmer. Afgaanse vroue word onder meer verbied om vir die Verenigde Nasies in die land te werk. ʼn Aardbewing van 6.0 het Sondag die ooste van Afganistan getref. Een-duisend-400 mense is dood en drie-duisend […]
# The US military carried out a deadly strike in the Caribbean targeting a Venezuelan drug-carrying boat. Eleven people, believed to be members of the Venezuelan gang Tren de Aragua, were killed in the strike. US president Donald Trump says the strike occurred while the terrorists were at sea in international waters transporting illegal narcotics, […]
# Amnesty International has accused the Taliban government in Afghanistan of shrinking the operations of humanitarian and aid agencies in the country due to restrictive policies. These include a ban on Afghan women working for the United Nations in the country. A magnitude 6.0 earthquake hit eastern Afghanistan on Sunday, killing one-thousand-400 people and injuring […]
# ‘n Federale regter het beslis dat president Donald Trump en die minister van Verdediging, Pete Hegseth, federale wetgewing oortree het deur die Amerikaanse Weermag te gebruik vir wetstoepassing in en om Los Angeles. Distriksregter Charles Breyer het beslis dat die optrede strydig is met die sogenaamde Posse Comitatus-wet uit die 19de eeu wat oor […]
# ‘n Franse wynmaker is tronkstraf opgelê omdat hy vervalste sjampanje gemaak en verkoop het. Didier Chopin het honderde-duisende bottels van die drank verkoop. Hy’t dit gemaak van druiwe uit Spanje en die suide van Frankryk en geure en gas bygevoeg om dit te laat borrel. ‘n Hof in die grootste stad in die Champagne-streek, […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, het beloof om Chicago se misdaadprobleem vinnig op te los en daarop gesinspeel om soldate te stuur na die stad wat hy as die gevaarlikste ter wêreld bestempel. Hy skryf op sy Truth Social-platform hy sal die misdaadprobleem vinnig verwyder soos in die hoofstad, Washington DC, waar hy verlede […]