# Disgraced British actor, comedian and media personality Russell Brand has been sentenced to ten years and six months for rape and three counts of sexual assault. The 51-year-old was convicted last week of raping a 21-year-old woman in 2009 and sexually assaulting three other women in the 2000s. He was acquitted on two further counts […]
# Work is progressing on the next James Bond film, but the identity of the actor to replace Daniel Craig as 007 has yet to be announced. Several British actors are apparently considered, including Callum Turner, Josh O’Connor and Jack Lowden. Robert Pattinson and Nicholas Hoult have also been linked to recent screen tests. Denis […]
# At least 34 people have died after a boat carrying migrants sank off Senegal’s north-western coast while heading towards Spain’s Canary Islands. The wooden vessel capsized near Kebemer, about 180 kilometres north of the capital, Dakar. One survivor has been rescued, but the number of people still missing is unknown. The death toll rose […]
# Werk aan die volgende James Bond-rolprent vorder, maar die identiteit van die akteur wat Daniel Craig as 007 sal opvolg, is nog nie bekend gemaak nie. Verskeie Britse akteurs word skynbaar oorweeg, onder andere Callum Turner, Josh O’Connor en Jack Lowden. Robert Pattinson en Nicholas Hoult het glo ook onlangs oudisies gedoen. Denis Villeneuve, […]
# Minstens 34 mense is dood nadat ‘n boot met migrante langs die noordwestelike kus van Senegal gesink het. Die boot was op pad na Spanje se Kanariese Eilande op pad. Die houtvaartuig het naby Kebemer, ongeveer 180 kilometer noord van die hoofstad, Dakar, omgeslaan. Een oorlewende is gered, maar dis onbekend hoeveel mense nog […]
# Vanjaar is op koers om een van die vier warmste ooit op rekord te wees. Dit is volgens ‘n verslag van die Verenigde Nasies wat vrygestel is met die opening van die COP31-klimaatberaad in Turkye. Wêreldtemperature het tussen Januarie en September was gemiddeld 1,47 grade Celsius bo pre-industriële vlakke. Die Wêreld Meteorologiese Organisasie waarsku […]
# Oliepryse het gedaal nadat die Amerikaanse president, Donald Trump, aangedui het hy sal waarskynlik nie opdrag gee vir nuwe aanvalle op Iran terwyl vredesonderhandelinge voortduur nie. Brent-ru-olie het Maandag met amper twee-persent tot 97-dollar per vat teruggesak. Die sagter benadering het die hoop op ‘n diplomatieke deurbraak laat opvlam, alhoewel hernude aanvalle op skeepvaart […]
# Nieu-Seeland se twee grootste politieke partye het geskiedkundige verliese in Saterdag se verkiesing gely, met kiesers wat hul steun na kleiner partye verskuif het. Die Nasionale Party van eerste minister Christopher Luxon, en die amptelike opposisie, die Arbeidersparty, het albei vir die eerste keer minder as 30-persent van die stemme ontvang. Voorlopige uitslae gee […]
# Wêreldleiers het tydens die opening van die COP31-beraad in Turkye vandag regerings gevra om dringend pogings teen klimaatsverandering te bespoedig. Die klimaatshoof van die VN, Simon Stiell, waarsku vordering met die vermindering van skadelike gas-uitlatings is nie naastenby vinnig genoeg nie, met stygende temperature en uiterste weerstoestande wat lewens en ekonomieë bedreig. Die Verenigde […]