# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, doen ʼn beroep op alle provinsiale departemente om in die komende weke soveel diere as moontlik in te ent. Dit volg nadat die eerste besending van 3,5-miljoen-dosisse entstowwe van Biogénesis Bagó in die land aangekom het. Dis die grootste enkele besending bek-en-klouseer-entstowwe wat Suid-Afrika nóg ingevoer het. Die […]
# President Volodymyr Zelensky van Oekraïne sê Rusland se gebruik van sy hipersoniese Oreshnik- ballistiese missiel mag nie ongestraf bly nie. Moskou het die naweek ʼn massiewe aanval op Kiëf en die omliggende streek uitgevoer waarin minstens vier mense dood en ongeveer 100 beseer is. Die Russiese ministerie van Verdediging sê dis uit weerwraak vir […]
# The World Health Organisation has raised the Ebola risk in eastern Democratic Republic of Congo to very high. There are 904 suspected cases and 119 suspected deaths. The Bundibugyo strain, with a 30-to-50-percent fatality rate and no approved vaccine, has spread from the DRC’s Ituri province, the epicentre of the outbreak, into other provinces […]
# Minister of Agriculture, John Steenhuisen, is calling on all provincial departments to prioritise vaccinating as many animals as possible over the coming weeks. This follows the arrival of the first batch of a 3.5-million-dose consignment of Biogénesis Bagó foot-and-mouth disease vaccines. This is the largest single consignment of FMD vaccines ever imported into South […]
# Ukrainian president Volodymyr Zelensky says Russia’s use of its hypersonic Oreshnik ballistic missile to target his country must not go unpunished. Moscow launched a massive attack on Kyiv and its surrounding region over the weekend, killing at least four people and injuring about 100. The Russian Defence Ministry said this was in response to Ukraine’s […]
# Oudpresident Thabo Mbeki sê hy hoop Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Roelf Meyer, sal die verhouding tussen Pretoria en Washington kan herstel. Meyer is Donderdag amptelik in die Withuis geakkrediteer. Hy sluit in Amerika aan by die beroepsdiplomaat, Thabo Thage, om Suid-Afrika se ambassade te hervestig. Mbeki het aan die SABC gesê hy het […]
# Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu sê hy en president Donald Trump van Amerika het ooreengekom dat enige finale ooreenkoms met Iran die kerngevaar moet uitskakel. Die twee leiers het die naweek oor die foon beraadslaag. Amerika en Iran sê pogings om die oorlog te beëindig, vorder. Netanyahu sê dis ʼn prioriteit om Iran […]
# Die ministers van Buitelandse Sake van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap is verbind tot kollektiewe optrede om streeksintegrasie te versterk en lidstate te beskerm teen stygende globale geopolitieke en ekonomiese ontwrigting. Dit volg op die SAOG-ministers van Buitelandse Sake-vergadering wat die naweek in die Krugerwildtuin in Mpumalanga gehou is. In sy slotopmerkings het die minister van […]
# President Donald Trump sê gesprekke met Iran om ‘n vredesooreenkoms te bereik verloop op ‘n ordelike en konstruktiewe wyse. Volgens berigte bevat die ooreenkoms ‘n 60-dae-verlenging van die skietstilstand, die opening van die Straat van Hormoes, Teheran se vrye handel in olie, en gesprekke oor die beperking van Iran se kernprogram. Trump sê hy […]