# The United Nations says the number of people living in multidimensional poverty has risen for the first time in 15 years, reaching 1.2-billion. According to the global Multidimensional Poverty Index, this is 51.5-million more than last year. Of this number, 617-million are children and 83-percent live in rural areas. UN Development Programme administrator Alexander […]
# Solidariteit verwelkom die DA en Vryheidsfront Plus se beplande optrede in die regering van nasionale eenheid oor die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika. Die VF Plus het formeel ‘n geskil verklaar, terwyl die DA sê die saak sal op die kabinetsagenda geplaas word met die moontlikheid om tot geskil verklaar te word. […]
# Solidarity has welcomed the DA and Freedom Front Plus’ planned action within the Government of National Unity regarding the African Growth and Opportunity Act. The FF Plus has formally declared a dispute within the GNU, while the DA has indicated that the matter will be placed on the Cabinet agenda, with the potential to […]
# Die stroomdiens-reus, Netflix, gaan ses-persent van sy arbeidsmag, of sowat een-duisend werknemers aflê wat die meeste is sedert 2022. Die stap raak hoofsaaklik sy menslikehulpbron-, reg-, produk- en tegnologie-spanne. Netflix se mede-bestuurshoofde, Greg Peters en Ted Sarandos, hou vol die sakeonderneming is gesond, maar hulle moet voorkeur gee aan waar personeel en hulpbronne ingespan […]
# Streaming giant Netflix is set to cut six-percent of its workforce, or roughly one-thousand employees, its biggest layoffs since 2022. This will mainly affect human resources, legal, product and technology teams. Netflix co-CEOs Greg Peters and Ted Sarandos maintain the business is strong, but they need to be disciplined about where they prioritise staff […]
# Elon Musk ontken betrokkenheid by die spoedbeperking van Starlink-skakeling by sommige dienste in Oekraïene en sê dit was die Amerikaanse president Donald Trump wat die besluite om beperkings op Kiëf noodsaaklike kommunikasiestelsels te hef, geneem het. Starlink, wat aan Musk se SpaceX behoort, het spoedbeperkings op 100 myl per uur gestel, wat beteken wapens […]
ʼn Amptenaar van die Grensbestuursowerheid by die Maseru-grenspos is gearresteer nadat hy blykbaar paspoorte onwettig gestempel het. Die owerheid se woordvoerder, Mmemme Mogotsi, sê die ondersoek volg nadat inligting van die Staatsekerheid-agentskap ontvang is oor Lesotho-burgers se paspoorte wat gemonitor word. Sy sê volgens intelligensie is die paspoorte vermoedelik van Limpopo na Ladybrand vervoer om […]
# A Border Management Authority official stationed at the Maseru Port of Entry has been arrested in connection with the alleged illegal stamping of passports. BMA spokesperson Mmemme Mogotsi says the investigation followed information from the State Security Agency about passports belonging to Lesotho nationals that had been placed under monitoring. She says intelligence indicated […]
# Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky, sê hy voel president Donald Trump het hom verraai toe hy verlede week ʼn brandstofooreenkoms met Rusland onderteken het. Die ooreenkoms skort sanksies op Moskou se brandstof-uitvoere vir ses maande op sodat diesel teen markverwante pryse verkoop kan word. Russiese magte het Maandag nuwe aanvalle op Oekraïne uitgevoer, slegs […]