# Die landbou-organisasie, TLU SA, sê die verlenging van die registrasiedatum vir rooivleisuitvoere is van kritieke belang vir internasionale markte. Die minister van Landbou, Willie Aucamp, het ‘n verlenging van die registrasiedatum tot 31 Desember 2026 aangekondig vir plase en voerkrale wat rooivleis aan die Verenigde Arabiese Emirate lewer. Bennie van Zyl van TLU SA […]
# China se voorste geheueskyfievervaardiger, ChangXin Memory Technologies, bekend as CXMT, het die Amerikaanse Departement van Verdediging gedagvaar omdat hulle op ‘n lys van maatskappye geplaas is wat Washington glo China se weermag ondersteun. CXMT sê hulle het geen bande met die Chinese weermag nie en hul skyfies word vir burgerlike en kommersiële doeleindes aangewend. […]
# Ysland het begin met die tel van stemme in ‘n referendum oor die vraag of gesprekke oor lidmaatskap van die Europese Unie heropen moet word. Die uitslag kan nie voorspel word nie; die verskil is te klein. Vroeë uitslae gee die “ja”-veldtog ‘n noue voorsprong, maar “nee”-stemme het oornag met die telling ingestroom. Die […]
# The agriculture organisation, TLU SA says the extension of the red meat export registration deadline is crucial for international markets. Agriculture minister, Willie Aucamp, announced an extension of the registration deadline until 31 December 2026, for farms and feedlots supplying red meat to the United Arab Emirates. TLU SA’s Bennie van Zyl says the […]
# King Haakon the Eighth has paid tribute to his “dear father”, King Harald the Fifth, in his first speech as Norway’s sovereign. Haakon described his father as a warm family man and reformer, praising his commitment to inclusion and compassion. Tens of thousands of mourners have gathered at the royal palace in Oslo, where […]
# Iceland has begun counting votes in a referendum on whether to reopen talks on European Union membership, with the result appearing too close to call. Early results gave the “yes” campaign a narrow lead, but “no” votes moved ahead as counting continued overnight. The referendum would not decide whether Iceland joins the EU, but […]
# Niger se militêre regering sê hy het beheer oor sleutelterreine in die hoofstad, Niamey, herwin nadat muitende soldate die lughawe en presidensiële paleis aangeval het. Tientalle soldate is volgens berigte dood of in hegtenis geneem ná ure se geweervuur en ontploffings. Die staatstelevisie, wat vlugtig onderbreek is, het later beeldmateriaal van troepe in aanhouding […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering is besig om die Suid-Afrikaners te identifiseer wat in die Nepalese vloedramp vasgevang is. Ramaphosa het die media gister tydens die ANC-verkiesingsveldtog in Orlando-Wes, Soweto ingelig. Ses Suid-Afrikaners word vermis na die oorstromings op die Nepal-Tibet-grens. Die president sê die regering verleen hulp deur die Suid-Afrikaanse ambassade:
# Reddingsoperasies in Nepal is hervat nadat dit vroeër gestaak is, met die owerhede wat spesialishulp soek te midde van ‘n stygende dodetal. Meer as 600 mense is dood en byna drie-duisend word steeds vermis in Nepal en Tibet, insluitend meer as 500 buitelandse burgers. Die bedreiging van verdere oorstromings bemoeilik egter die soektog. ‘n […]