# Amerika het sy aanvalle op Iran hervat nadat hy vroeër aangekondig het dat twee Amerikaanse militêre personeellede in Jordanië dood is en nog een vermis word na ‘n Iranse aanval. Die jongste voorval bring die aantal Amerikaanse soldate wat sedert die begin van die oorlog dood is, op 16 te staan, terwyl meer as […]
# The United States launched new strikes against Iran after it earlier announced that two US military personnel were killed in Jordan and another was missing following an Iranian attack. The announcement brings the number of US service members killed since the war began to 16, while more than 420 have been wounded. The conflict, […]
# Amerika het Vrydag ‘n sewende agtereenvolgende nag van aanvalle op Iran uitgevoer. Iran het op sy beurt Amerikaanse bondgenote in die Golf aangeval, met beide kante wat infrastruktuur teiken, terwyl skeepvaart in die Seestraat van Hormoes onder verdere aanvalle deurgeloop het. Die Amerikaanse president Donald Trump het gedreig met grootskaalse lugaanvalle op Iranse infrastruktuur […]
# Nigerië het die ontruiming van byna een-duisend-500 van sy burgers uit Suid-Afrika voltooi na weke van onrus teen immigrante. Die ontruimings het plaasgevind tussen 10 Junie en 15 Julie, te midde van toenemende druk op ongedokumenteerde buitelandse burgers om die land te verlaat. Nigerië veroordeel xenofobie en geweld teen buitelandse burgers, maar sê hulle […]
# Nigeria has completed the evacuation of nearly one-thousand-500 of its citizens from South Africa following weeks of anti-immigrant unrest. The evacuations took place between 10 June and 15 July, as pressure mounted on undocumented foreign nationals to leave the country. Nigeria has condemned xenophobia and violence against foreign nationals but says it will continue […]
# The United States on Friday launched a seventh straight night of attacks on Iran. Iran in turn struck US allies in the Gulf, with both sides targeting infrastructure while shipping in the Strait of Hormuz came under further assault. US president Donald Trump has threatened to launch broad-based air strikes on Iran’s infrastructure and […]
# Namibië se president, Netumbo Nandi-Ndaitwah, het mense aangespoor om 67-minute te wy aan ander wanneer die wêreld môre Nelson Mandela-internasionale dag vier. Sy het in Pretoria gesê dit vereer Nelson Mandela se 67-jaar van diens en toewyding aan geregtigheid, gelykheid en menswaardigheid. Nandi-Ndaitwah vra mense om sy nalatenskap te eerbiedig deur deernisvolle, betekenisvolle optrede […]
# Namibian president Netumbo Nandi-Ndaitwah has urged people to dedicate 67 minutes to serving others as the world marks Nelson Mandela International Day tomorrow. Speaking in Pretoria, she said the gesture honours Nelson Mandela’s 67 years of service and commitment to justice, equality and human dignity. She encouraged people to honour Mandela’s legacy through compassion, […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Namibië moet hul samewerking versterk om ekonomiese groei en gedeelde ontwikkeling te bevorder. Hy en die Namibiese president, Netumbo Nandi-Ndaitwah, was medevoorsitters van die vierde bi-nasionale kommissie in Pretoria. Ramaphosa het Namibië beskryf as Suid-Afrika se suster-nasie, gebind deur ‘n gedeelde vryheidstryd. Hy sê die sukses van die […]