# Namibian president Netumbo Nandi-Ndaitwah has urged people to dedicate 67 minutes to serving others as the world marks Nelson Mandela International Day tomorrow. Speaking in Pretoria, she said the gesture honours Nelson Mandela’s 67 years of service and commitment to justice, equality and human dignity. She encouraged people to honour Mandela’s legacy through compassion, […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Namibië moet hul samewerking versterk om ekonomiese groei en gedeelde ontwikkeling te bevorder. Hy en die Namibiese president, Netumbo Nandi-Ndaitwah, was medevoorsitters van die vierde bi-nasionale kommissie in Pretoria. Ramaphosa het Namibië beskryf as Suid-Afrika se suster-nasie, gebind deur ‘n gedeelde vryheidstryd. Hy sê die sukses van die […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa and Namibia must strengthen cooperation to drive economic growth and shared development. He co-chaired the fourth South Africa-Namibia bi-national commission in Pretoria with Namibian president Netumbo Nandi-Ndaitwah. Ramaphosa described Namibia as South Africa’s sister nation, bound by a shared struggle for freedom. He says the success of the […]
# Iranse staatsmedia en ‘n Siriese militêre bron sê Iran het vroeër vandag die ooste van Sirië aangeval in die eerste bekende Iranse aanval op Siriese grondgebied sedert die Midde-Oosterse oorlog vroeër vanjaar begin het. Iran se Revolusionêre Wag sê hy het ‘n Amerikaanse bevelsentrum in Sirië aangeval as vergelding vir Iranse soldate wat in […]
# Die roete tussen die Kaapstadse Internasionale Lughawe en OR Tambo in Gauteng was verlede jaar Afrika se besigste lughaweverbinding. Volgens die Internasionale Lugvervoervereniging se Wêreldlugvervoerstatistiek-verslag het ongeveer 3,4-miljoen passasiers tussen die twee bestemmings gereis. Die verslag sê die roete het alle ander lugroetes op die vasteland oortref. Asië is wêreldwyd die besigste lugroete, terwyl […]
# Iranian state media and a Syrian military source say Iran struck eastern Syria earlier today, in the first known attack by Tehran on Syrian territory since the Middle Eastern war erupted earlier this year. Iran’s Revolutionary Guards say they had attacked a US special operations command centre in Syria in retaliation for the killing […]
# Twintig leerders en ‘n volwassene is dood in ‘n busongeluk in die Kapchorwa-distrik in Uganda. Verskeie mense is beseer. Voorlopige ondersoeke toon die bus het meganiese probleme ontwikkel voordat die bestuurder beheer verloor het op Chekwatit-heuwel. Die voertuig het teen ‘n groot rots gebots en omgeslaan. Die bus het leerders van die King David […]
# The route between Cape Town International Airport and Gauteng’s OR Tambo International Airport was Africa’s busiest airport connection last year. According to the International Air Transport Association’s World Air Transport Statistics 2025 report, approximately 3.4 million passengers travelled between the two destinations. The report says the route outperformed all other airport pairs on the […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, beweer China het probeer inmeng in 2020 se verkiesing om te verhoed dat hy wen, ondanks Amerikaanse intelligensie-agentskappe se gevolgtrekking dat China dit wel oorweeg het om die uitslag te beïnvloed, maar daarteen besluit het weens kommer dit sal betrekkinge met Amerika benadeel. Trump beweer ook China het 220-miljoen […]