# Former De Beers chief executive and Global Diamond Consortium chairperson Gareth Penny says a new chapter can be created for the natural diamond industry. This follows Botswana President Duma Boko’s support for a partnership to acquire Anglo American’s 85-percent stake in De Beers. Penny says Botswana, Angola, Namibia and Oman are backing the initiative. […]
# ‘n Gewese uitvoerende hoof van De Beers en voorsitter van die Global Diamond-konsortiuim, Gareth Penny, sê ‘n nuwe hoofstuk is moontlik vir die natuurlike diamantbedryf. Botswana se president, Duma Boko, is ten gunste van ‘n vennootskap om Anglo American se belang van 85-persent in De Beers te bekom. Botswana, Namibië, Angola en Oman steun […]
# Die Amerikaanse akteur wat die privaat speurder Mike Hammer in die TV-reeks van die 1980’s uitgebeeld het, is op 85 oorlede. Stacy Keach se loopbaan het oor ses dekades gestrek en het ook Shakespeare-rolle en vertolkings in produksies soos Hemingway, Prison Break en The Bourne Legacy ingesluit. Sy laaste verskyning was verlede jaar in […]
# An American baby survived after being buried in a dog crate for 24 hours. Eleven-month-old Koah Sharpe was reportedly left in the care of his 25-year-old father, Micheal Corner, at his mother’s home in Lexington, South Carolina, and both disappeared. Comer was found hours later, but the baby remained missing. A search party then […]
# The American actor who portrayed private detective Mike Hammer in the 1980s TV series has died at the age of 85. Stacy Keach’s career spanned over six decades and also included Shakespearean roles and appearances in productions such as Hemingway, Prison Break and The Bourne Legacy. His final appearance was in the Netflix production […]
# Die Suid-Afrikaanse regering het ‘n aansoek om verlof tot appèl ingedien teen ‘n Malawiese hofbeslissing wat die uitlewering van die profeet Shepherd Bushiri en sy vrou Mary, na Suid-Afrika gestop het. Die Hooggeregshof in Malawi het verlede maand ‘n bevel wat die weg baan vir die uitlewering tersyde gestel. Die regering voer in hofstukke […]
# The South African government has filed an application for leave to appeal a Malawian court ruling that stopped Prophet Shepherd Bushiri and his wife Mary’s extradition to South Africa. Last month, the Malawian High Court set aside an order that paved the way for the extradition. In court papers, government argues the judge improperly […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê die einde van cholera as openbare gesondheidsbedreiging teen 2030 is in sig aangesien entstowwe en vinnige diagnostiese toetse uitbreek-sones vinniger bereik. Sterfgevalle het die eerste nege maande van die jaar afgeneem, maar meer as drie-duisend mense is steeds dood aan die voorkombare en behandelbare siekte – 90-persent in Afrika. Verlede jaar […]
# Herinneringsdag word vandag in die Statebond herdenk vir die einde van die Eerste Wêreldoorlog en ter ere van lede van gewapende magte wat dood of beseer is in oorloë of gewapende konflikte. Die oorlog het op die elfde uur van die elfde dag van die elfde maand van 1918 geëindig na vier jaar se […]