# Israel se minister van Buitelandse Sake, Gideon Sa’ar, sê Hisbolla moet ontwapen word voordat vrede en sekuriteit in Libanon bereik sal word. ʼn Raamwerkooreenkoms wat deur Amerika gefasiliteer is, is Vrydag tussen Israel en Libanon onderteken. Ten spyte van die ooreenkoms, het gevegte tussen Israelse magte en die Iran-ondersteunde Hisbolla in die suide van […]
# Iran se minister van Buitelandse Sake, Abbas Araghchi, sê enige inmenging in die bestuur van die Straat van Hormoes sal die spanning verhoog. Dit volg nadat die VSA nuwe aanvalle op Teheran uitgevoer het na ‘n hommeltuigaanval Saterdag op ‘n vaartuig onder die Panama-vlag in die Straat. In vergelding het Iran se Islamitiese Rewolusionêre […]
# Israel’s Minister of Foreign Affairs, Gideon Sa’ar, says that Hezbollah must be disarmed for peace and security to be achieved in Lebanon. A framework agreement reached between Lebanon and Israel, facilitated by the US, was signed on Friday. Despite the agreement, fighting has continued between Israeli forces and the Iranian-backed Hezbollah in southern Lebanon. […]
# Iran’s Foreign minister, Abbas Araghchi, says that any interference in its management of the Strait of Hormuz will escalate tensions. This comes after the US conducted new strikes on Tehran, following a drone attack on a Panama-flagged vessel in the Strait on Saturday. In retaliation, Iran’s Islamic Revolutionary Guard Corps launched missiles and drones […]
# Nigerian ambassador to South Africa Alexander Ajayi has urged South Africa not to blame migrant communities for crime. Speaking during a Migration and Social Cohesion discussion in Parliament, Ajayi said criminals should be prosecuted individually, not on the basis of nationality. Ajayi warned that attributing crime to Nigerians fuels discrimination, hostility and xenophobic violence. […]
# Die Nigeriese ambassadeur in Suid-Afrika, Alexander Ajayi, het die land versoek om nie migrantgemeenskappe die skuld vir misdaad te gee nie. Tydens ‘n bespreking oor Migrasie en Maatskaplike Samehorigheid in die Parlement het Ajayi gesê misdadigers moet individueel vervolg moet word, nie op grond van hul nasionaliteit nie. Hy het gewaarsku om Nigeriërs verantwoordelik […]
# Oekraïense hommeltuie het oornag Russiese teikens, insluitend ‘n olieraffinadery in die suidelike Krasnodar-streek, aangeval, terwyl Kiëf voortgaan met aanvalle op die energie-infrastruktuur wat brandstoftekorte in dele van Rusland veroorsaak het. In ‘n verklaring op Telegram het die Krasnodar-streekgoewerneur, Veniamin Kondratiev, gesê ‘n brand het by die raffinadery in Slavyansk-na-Kubani uitgebreek, met een persoon dood […]
# Ukrainian drones struck Russian targets, including an oil refinery in the southern Krasnodar region, overnight, as Kyiv continues energy infrastructure attacks, causing fuel shortages in parts of Russia. In a statement on Telegram, Krasnodar regional governor Veniamin Kondratiev said that a fire had broken out at the refinery in Slavyansk-na-Kubani, with one person killed […]
# Die uitvoerende hoof van Brand South Africa, Neville Mattjie, sê Bafana Bafana se FIFA Wêreldbeker-prestasie versterk die land se wêreldwye beeld en bewys dat negatiwiteit nie nasionale veerkragtigheid kan ondermyn nie. In ‘n onderhoud met Newzroom Afrika beklemtoon hy dat die span se sukses Suid-Afrika in die internasionale kollig geplaas het en gesprekke oor […]