# Joburg Market Chief Executive Officer Sello Makhubela will represent South Africa at the World Union of Wholesale Markets 2025 Conference in Brussels, Europe, from 5 to 7 November. Speaking to over 300 delegates from 48 countries, he will present transitioning into the Smart Market across the Value Chain, highlighting Joburg Market’s digital transformation, sustainability, […]
# Tienduisende mense in die oos-sentrale dele van die Filippyne is beveel om na veiliger gebiede te ontruim weens ‘n naderende tifoon, met vissers wat belet is om op see te gaan. Beamptes waarsku teen stortreën en moontlike dodelike getye van tot drie meter. Tifoon Kalmaegi is vroeër ongeveer 235 kilometer oos van Guiuan waargeneem […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê hy oorweeg dit nie om binnekort Tomahawks aan Oekraïne te verskaf nie. Dit volg op berigte dat Oekraïne die afgelope paar weke hard gewerk het om Washington te oortuig om die langafstandmissiele aan hom te lewer. Volgens CNN het die Pentagon die groenlig gegee vir Amerika om die […]
# Tens of thousands of people in the east-central Philippines have been ordered to evacuate to safer grounds as a typhoon approaches, with fishermen prohibited from venturing out to sea. Officials warned of torrential rains and potentially deadly storm surges of up to three-metres. Typhoon Kalmaegi was last spotted approximately 235 kilometres east of Guiuan […]
# Die uitvoerende hoof van die Critical Minerals Africa Group, Veronica Bolton Smith, sê Afrika kan nie ekonomiese groei bereik sonder industrialisering nie. Smith het teenoor SABC News die behoefte beklemtoon aan volledige geo-ruimtelike kartering van minerale hulpbronne, betroubare kragvoorsiening en sterk infrastruktuur. Sy sê Afrika moet eienaarskap van sy data te neem, in hawens, […]
# US president Donald Trump says he’s not considering providing Tomahawks to Ukraine any time soon. This follows reports that Ukraine has been lobbying Washington intensely to supply the long-range missiles in recent weeks. According to CNN, the Pentagon had given the green light for the US to provide Kyiv with the weapons, but Trump […]
# Critical Minerals Africa Group CEO Veronica Bolton Smith says Africa cannot achieve economic growth without industrialisation. Speaking to SABC News, Smith stressed the need for full geospatial mapping of mineral resources, reliable power, and strong infrastructure. She urged Africa to own its data, invest in ports, roads, and water systems, and drive intra-African trade, […]
# Minstens twee mense is dood in ‘n hommeltuigaanval in Oekraïne se suidwestelike Odessa-streek, met Rusland wat voortgaan met aanvalle op Oekraïne se infrastruktuur. Die Staatsnooddiens sê twee mense is dood in ‘n Russiese hommeltuigaanval op ‘n parkeerterrein langs Oekraïne se Swartseekus. Odessa se streekhoof, Oleh Kiper, sê drie ander mense is gewond. Tienduisende huise […]
# Thailand en Kambodja het begin met die onttrekking van swaar wapentuig en ontmynings-operasies langs hul betwiste grens as deel van stappe om spanning te verlig. Dit volg nadat die lande se leiers verlede week ‘n verbeterde wapenstilstands-ooreenkoms in Kuala Lumpur onderteken het in die teenwoordigheid van die Amerikaanse president, Donald Trump. Die woordvoerder van […]