# Die Vryheidsfront Plus sê hulle sal Amerikaanse owerhede nader oor Amazon Webdienste se vereiste dat besighede wat aan hul Suid-Afrikaanse beleggingsprogram deelneem, 100-persent in swart besit moet wees. Die party soek duidelikheid of die vereistes regeringsregulasies is of van Amazon self kom. Jaco Mulder van die VF Plus sê ras moet nie bepaal wie […]
# ‘n Digte rookwolk as gevolg van veldbrande in Indonesië versprei tans oor Suidoos-Asië terwyl ‘n sterk El Niño warmer en droër toestande veroorsaak. Miljoene mense in Indonesië, Maleisië en naburige lande is blootgestel aan moontlike gevaarlike lug. Byna 95-duisend hektaar grond in Indonesië het in Julie gebrand, terwyl owerhede duisende brandpunte opgespoor het. Die […]
# At least five migrants have been found dead on a boat rescued near Spain’s Canary Islands, while survivors say up to 83 others may have died during the journey. Migrant rights group Walking Borders says the boat had spent 27 days at sea after leaving Gambia. Forty-one survivors were brought ashore in Gran Canaria, […]
# The Freedom Front Plus says it will approach US authorities over Amazon Web Services’ requirement that businesses participating in its South African investment programme be 100-percent black-owned. The party is seeking clarity on whether the criterion comes from government regulations or Amazon itself. The FF Plus’s Jaco Mulder says race should not decide who […]
# A thick haze from wildfires in Indonesia is spreading across Southeast Asia as a powerful El Niño brings hotter and drier conditions. Millions of people in Indonesia, Malaysia and neighbouring countries are being exposed to potentially hazardous air. Indonesia has recorded nearly 95-thousand hectares of land burned in July alone, while authorities have detected […]
# Die president van die Europese Kommissie, Ursula von der Leyen, veroordeel ‘n beweerde Russiese hommeltuig-sabotasiekomplot op die Leipzig/Halle-lughawe in Duitsland en beskryf dit as ‘n kommerwekkende uitbreiding na die Europese Unie. Von der Leyen en NAVO se sekretaris-generaal, Mark Rutte, sê Rusland se intimidasie sal nie slaag nie. Sy waarsku die EU sal nie […]
# Die ATM se regsverteenwoordiger, Kessler Perumalsamy, voer aan president Cyril Ramaphosa het ‘n onregmatige opdrag gegee aan die voormalige hoof van die Presidensiële Beskermingseenheid, Wally Rhoode, tydens die ondersoek na die diefstal op sy plaas, Phala Phala. Hy het aan die Wes-Kaapse Hooggeregshof gesê die Parlement se onafhanklike paneel het bevind daar is genoeg […]
# The African Transformation Movement’s legal representative, Kessler Perumalsamy, has argued president Cyril Ramaphosa gave then Presidential Protection Unit’s head, Wally Rhoode, an unlawful instruction during the Phala Phala farm theft investigation. He told the Western Cape High Court Parliament’s independent panel probing the case considered both incriminating and exculpatory evidence before finding sufficient evidence […]
# Die Verenigde Nasies sê aardverwarming sal waarskynlik binne die volgende paar jaar die verwarmingsdrempel van 1,5-grade Celsius oorskry, met temperature wat selfs in die gunstigste omstandighede met tot 1,8-grade Celsius kan styg. Die VN-verslag sê huidige beleid kan lei tot verwarming van ongeveer 2,6-grade Celsius. Wetenskaplikes waarsku enige verdere styging in temperatuur kan die […]