# Die Keniaanse Hooggeregshof het bevind die prediker Paul Mackenzie se Good News International Ministries het as ‘n eindtydsekte gefunksioneer. Regter Diana Kavedza-Mochache sê volgelinge is van die buitewêreld afgesonder, terwyl kinders toegang tot onderwys en mediese sorg geweier is. Sy lewer tans uitspraak in die moordverhoor van Mackenzie en 30 medebeskuldigdes oor die dood […]
# A Kenyan High Court judge has found that preacher Paul Mackenzie’s Good News International Ministries operated as a doomsday cult. Justice Diana Kavedza-Mochache says followers were isolated from the outside world, while children were denied education and medical care. She is delivering judgment in the murder trial of Mackenzie and 30 co-accused over the […]
# Die onafhanklike Australiese parlementslid Helen Haines is in ‘n bedenklike toestand nadat sy buite haar kantoor in Wangaratta, Victoria, deur ‘n voertuig getref is. Die eerste minister Anthony Albanese sê dit lyk of dit ‘n doelbewuste aanval was. ‘n Drie-en-veertig-jarige man is in hegtenis geneem, en die polisie het ‘n mes in sy voertuig […]
# Bangladesj eis antwoorde van Saoedi-Arabië nadat twee van sy burgers tereggestel is sonder om die regering vooraf in te lig. Die man en vrou is verlede week in Mekka tereggestel nadat hulle skuldig bevind is aan wat owerhede in Saoedi-Arabië ‘n onwelvoeglike daad binne ‘n moskee noem. Die aard van die oortreding is egter […]
# Frankryk se minister van Binnelandse Sake, Laurent Nuñez, erken die polisie het in sekere groot stede beheer verloor tydens onluste te midde van toenemende druk om die orde te herstel. Hy sê hulle het nie die omvang van die geweld voorsien nie, ondanks die ontplooiing van 60-duisend veiligheidsbeamptes. Meer as twee-duisend-500 mense is aangekeer […]
# France’s interior minister, Laurent Nuñez, has admitted police lost control in some major cities during weekend riots, as the government faces mounting pressure to restore order. He says authorities failed to anticipate the scale of the violence, despite deploying 60-thousand security personnel. More than two-thousand-500 people have been arrested, and almost one-thousand security officers […]
# Bangladesh has asked Saudi Arabia for an explanation after two of its citizens were executed without its government being informed beforehand. The man and woman were executed in Mecca last week after being convicted of what Saudi authorities described as an indecent act inside a mosque. The precise nature of the offence has not […]
# Vlieëniers van ‘n Austrian Airlines-vlug van Tel Aviv in Israel na Wenen moes ‘n noodlanding uitvoer in Sofia, Bulgarye, ná ‘n bomdreigement. Die waarskuwing is ontvang toe die Airbus A320 met 57 mense aan boord oor Roemenië gevlieg het. ‘n Bulgaarse vegvliegtuig het die passasiersvliegtuig begelei tot in Sofia, waar veiligheidsbeamptes ‘n deeglike deursoeking […]
# Australian independent MP Helen Haines is in a critical condition after being struck by a vehicle outside her office in Wangaratta, in Victoria. Prime Minister Anthony Albanese says the incident appears to have been a deliberate act. A 43-year-old man has been arrested, and police found a knife inside the vehicle. A joint counter-terrorism […]