# Minister of Forestry, Fisheries and the Environment David Maynier says South Africa is pushing for greater financial support for developing countries at the COP31 climate summit in Turkey. He says the country is working with African negotiators to secure more funding to help vulnerable nations adapt to climate change and reduce emissions. Maynier says […]
# Die hoof van Buitelandse Beleid by die Europese Unie, Kaja Kallas, het gewaarsku Rusland probeer om die aandag af te lei van sy aggressie teen Oekraïne deur die kwessie van Europese veiligheid te opper. Moskou dring aan Europa se breër veiligheidsargitektuur moet heronderhandel word as deel van enige vredesgesprekke. Ná onderhandelings in Abu Dhabi […]
# The European Union’s Foreign Policy chief, Kaja Kallas, has warned that Russia is trying to divert attention from its aggression against Ukraine by raising the issue of European security. Moscow has pushed to re-negotiate Europe’s broader security architecture as part of any peace talks. Following talks in Abu Dhabi this week, US Jared Kushner […]
# Die Internasionale Energie-agentskap sê hy sal die vrystelling bespoedig van die oorblywende noodolievoorraad wat vroeër vanjaar belowe is, en teen einde Februarie ‘n verdere 71-miljoen vate by die mark voeg. Die mark toon tekens van herbalansering, met wêreldwye olievoorrade wat die vraag oortref vir die eerste keer sedert die uitbreek van die VSA-Iran-oorlog. Olievoorrade […]
# The International Energy Agency says it will speed up the release of the remaining emergency oil stockpiles pledged earlier this year, adding a further 71-million barrels to the market by the end of February. This comes as the market is showing tentative signs of rebalancing, with global oil supplies surpassing demand for the first […]
# Die voormalige uitvoerende hoof van Nvidia, Jensen Huang, het volgens Reuters-bronne ‘n buite-egtelike verhouding met ‘n tweede vroue-werknemer gehad. Die onthulling volg na berigte oor ander verhoudings, insluitend een met ‘n sakevrou wat deur Amerikaanse intelligensiedienste verdink word dat sy vir China spioeneer. Huang het erken hy was ontrou aan sy vrou, Lori, maar […]
# Die Uitvoer-kredietversekeringskorporasie beplan om oral in Afrika uit te brei, steun vir klein ondernemings te versterk en meer uitvoer-geleenthede te ontsluit. Uitvoerende hoof Linda Seroka het op die liggaam se 25ste bestaansjaarvieringe in Johannesburg gesê hulle strategie vir 2026 tot 2031 gee voorkeur aan mark-verskeidenheid, vennootskappe en groter steun aan opkomende uitvoerders. Die minister […]
# Former Nvidia chief executive Jensen Huang has reportedly had an intimate relationship with a second female employee, according to sources quoted by Reuters. The revelation follows reports of other affairs, including one with a businesswoman suspected by US intelligence of spying for China. Huang has acknowledged being unfaithful to his wife, Lori, but has […]
# Verskeie skoonheidskoninginne uit Afrika kan dalk die Mej Heelal-kompetisie in Puerto Rico misloop weens Amerikaanse visum-beperkings. Mej Zimbabwe, die 34-jarige Roseanna Hall, is in Suid-Afrika gestrand terwyl pogings voortgaan om haar reisdokumente te verseker. Zambië se deelnemer, Pamela Mubanga, moes reeds onttrek weens die beperkings en Suid-Soedan is ook onseker oor sy verteenwoordiger se […]