# Tourism minister Patricia de Lille has welcomed a rise in international visitor numbers, with more than 4.2-million tourists arriving in South Africa between January and May this year. That is an increase of 12.8-percent compared with the same period last year. The biggest growth came from African and European markets, while tourist arrivals from […]
# Vyftig jong wetenskaplikes uit 20 Afrikalande is gekies vir vanjaar se African Stars-genootskapprogram. Die program fokus op opleiding in genomika, diagnostiek, entstofontwikkeling en entrepreneurskap in biotegnologie. Dit word bestuur deur die Universiteit Stellenbosch se sentrum vir epidemiereaksie en -innovering en die Pasteur-instituut van Dakar, met die ondersteuning van die Mastercard-stigting. Die program bring navorsers […]
# Die DA sê Suid-Afrika moet nie gesien word as ‘n land wat vergaderings fasiliteer of individue betrek wat met korrupsiebewerings verbind word nie. Die party het parlementêre vrae aan die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, voorgelê oor berigte dat voormalige president Jacob Zuma en die staatskaping-beskuldigde Ajay Gupta tydens ‘n besoek […]
# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, het die toename in internasionale besoekersgetalle verwelkom, met meer as 4,2-miljoen toeriste wat tussen Januarie en Mei vanjaar in Suid-Afrika aangekom het. Dit is ‘n toename van 12,8-persent in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Die grootste groei het van Afrika- en Europese markte gekom, terwyl toeriste-aankomste […]
# Die hoofsanger van die 1970’s disko-groep Village People, Victor Willis, is in die ouderdom van 74 dood ná ‘n kort maar ernstige siekte. Die musikant is in Texas gebore en was die hoofsanger en medeskrywer van die groep se grootste treffers, insluitend YMCA, Go West en In The Navy. Die groep het in die […]
# ‘n Hulpbestuurder op ‘n repatriasiebus wat naby Musina in Limpopo in ‘n ongeluk was, sê die bestuurder het agter die stuurwiel aan die slaap geraak voor die voertuig van die N1 afgeswaai en omgeslaan het. Hy beweer ‘n polisiebeampte het die bestuurder vroeër wakker gemaak om passasiersregistrasie te voltooi, waarna hy die reis voortgesit […]
# Victor Willis, the frontman of the 1970s disco group Village People, has died at the age of 74 after a short but aggressive illness. The Texas-born musician was the lead singer and co-writer of the band’s biggest hits including YMCA, Go West and In The Navy. The group became international stars in the 70s […]
# Die Duitse lugrederygroep Lufthansa het sy grootste Suid-Afrikaanse winter-vlugrooster ooit aangekondig vir die 2026/27-seisoen. Langafstandvlugte tussen Suid-Afrika en Europa word vanaf laat Oktober verhoog tot 38 weeklikse vlugte. Lufthansa voeg ook vlugte tussen München en Gauteng by, wat die roete tot vyf weeklikse dienste verhoog, terwyl die roete tussen Frankfurt en Kaapstad ‘n daaglikse […]
# Shell is volgens berigte naby aan die verkoop van sy Suid-Afrikaanse brandstof-kleinhandelonderneming aan die Abu Dhabi National Oil Company se kleinhandeleenheid vir sowat 16-miljard-rand. Die ooreenkoms sal die maatskappy beheer gee oor ongeveer 600 vulstasies, wat na raming tien-persent van Suid-Afrika se brandstof-kleinhandelmark verteenwoordig. Adnoc Distribution is die grootste brandstof- en geriefskleinhandelaar in die […]