# Die Mexikaanse dwelmbaas Miguel Ángel Félix Gallardo, wat die Guadalajara-kartel gestig het, is op 80-jarige ouderdom in die hospitaal dood, volgens berigte weens veelvuldige orgaanversaking. Félix Gallardo, wat bekend gestaan het as die meesterbrein van moderne dwelmhandel in Mexiko, is in 1989 tot 40 jaar tronkstraf gevonnis vir dwelmhandel en wapenoortredings. Hy is ook […]
# Die Australiese parlementslid Helen Haines is uit die hospitaal ontslaan, byna ‘n maand nadat ‘n motor haar voor haar kantoor in Wangaratta getref het. Die 65-jarige het albei haar bene verloor en begin nou met haar rehabilitasie. Die 43-jarige Brendan Nugent word aangekla van onder meer roekelose bestuur wat tot ernstige beserings gelei het, […]
# The Mexican drug lord Miguel Ángel Félix Gallardo, who founded the Guadalajara Cartel, has died in hospital at the age of 80. He reportedly suffered multiple organ failures. Known as the architect of Mexico’s modern drug-trafficking trade, Félix Gallardo was sentenced to 40 years in prison in 1989 for drug-trafficking and weapons offences. While […]
# Australian Member of Parliament, Helen Haines ,has been discharged from hospital, almost a month after being struck by a car outside her office in Wangaratta. The 65-year-old lost both legs in the October 19 incident and has now moved into the rehabilitation stage of her recovery. Forty-three-year-old Brendan Nugent faces several charges, including dangerous […]
# President Cyril Ramaphosa sê hulle moet terugkeer van hul feitesending oor kunsmatige intelligensie na Silicon Valley in Kalifornië, met ‘n duidelike begrip oor die vereiste stappe vir die regering, sake en opvoedkundige instellings. ‘n Afvaardiging van nagenoeg 300 Suid-Afrikaners uit verskeie sektore vergesel die president op ‘n weeklange besoek aan Amerika om insig oor […]
# President Cyril Ramaphosa says they must emerge from the artificial intelligence fact-finding mission to Silicon Valley in California with a clear understanding of the actions required of government, business and institutions of learning. A multi-stakeholder delegation of roughly 300 South Africans has accompanied the president on this week-long US visit to gain insights into […]
# Die Afrika-sentrums vir Siektebeheer en -voorkoming sê die Ebola-uitbreking in die Demokratiese Republiek die Kongo, veroorsaak deur die Bundibugyo-virus, is ses maande ná die aankondiging daarvan steeds buite beheer. Meer as elf-duisend gevalle en vyf-duisend-400 sterftes is reeds aangemeld. Meer as ‘n kwart van die bevestigde gevalle en ‘n derde van alle sterftes is […]
# The Africa Centres for Disease Control and Prevention says the Ebola outbreak caused by the Bundibugyo virus in the Democratic Republic of the Congo is still out of control six months after it was declared. More than eleven-thousand cases and five-thousand-400 deaths have been reported. Children account for more than a quarter of confirmed […]
# Oekraïne se president, Volodymyr Zelensky, waarsku beperkings op die Starshield-satellietkommunikasiestelsel kan lugverdediging rondom energie-infrastruktuur in Kiëf verswak. Dié militêre weergawe van Elon Musk se Starlink-netwerk, wat die Amerikaanse regering aan Oekraïne verskaf, word gebruik om missiele en hommeltuie in Kiëf se lugruim af te skiet. Zelensky sê Oekraïne sukkel tans om Russiese straalaangedrewe hommeltuie […]