# Die owerhede in die Hamas-beheerde Gaza het aanklagte van hoogverraad teen die 35-jarige leier van ‘n groep aanhangig gemaak wat beskuldig word dat hulle gedurende die Gaza-offensief saam met Israel werk. Yasser Abu Shabab is die vermeende hoof van die Popular Forces-groep. Palestynse media sê die groep is aktief in die Israelies-beheerde gebied oos […]
# Oekraïne het ‘n Amerikaanse diplomaat ontbied en sy belangrikste bondgenoot versoek om nie kritieke militêre hulp af te sny nie nadat die Withuis gesê het sekere wapenverskepings sal gestaak word. Kiëf sê dit kan sy vermoë belemmer om verergerende Russiese lugaanvalle af te weer. Moskou is verheug oor die besluit en sê dit kan […]
# ‘n New Yorkse jurie beraadslaag oor ‘n aanklag van sameswering tot rampokkery teen die musiekmagnaat Sean ‘Diddy’ Combs in sy federale sekshandelverhoor. Die jurie het tot ‘n besluit gekom op vier van die vyf aanklagte teen Combs, waarin die jurie ooreengekom het oor twee aanklagte van mensehandel en twee aanklagte van die vervoer van […]
# Authorities in Hamas-ruled Gaza declared treason charges against the 35-year old leader of a rival armed group accused of working with Israel during its Gaza offensive. Yasser Abu Shabab is suspected of heading the Popular Forces group. Palestinian media say the group operates in the east of Rafah in an area controlled by Israeli […]
# Ukraine summoned a US diplomat, urging its key ally not to cut or delay critical military aid after the White House said it was halting some weapons shipments. Kyiv said it had not been told about the halt to aid, which could thwart its ability to fend off escalating Russian air attacks. Moscow revelled […]
# A New York Jury is deliberating on a racketeering conspiracy charge against music mogul Sean ‘Diddy’ Combs in his federal sex trafficking trial. The jury reached verdicts on four of the five charges faced by Combs in which the jury agreed on two sex trafficking counts and two transportation-for-prostitution charges but remains deadlocked on […]
# Die polisie het beslag gelê op 825-kilogram heroïen en 30 mense is in hegtenis geneem in ‘n reeks klopjagte, hoofsaaklik in die suide van Turkye. Turkye is geleë tussen Asië en Europa met verskeie belangrike smokkelroetes en is dus die hooftoegangspunt vir heroïen vir die Europese mark. Heroïen is ‘n onwettige opioïed wat die […]
# Die burgemeester van Hiroshima, Kazumi Matsui, sê die Amerikaanse president, Donald Trump, moet die Japannese stad kom besoek om die gevolge van kernwapens te aanskou. Dit volg nadat Trump 1945 se atoombom-ontploffings vergelyk het met die onlangse lugaanvalle op Iran. Matsui sê Trump moet eers die gebombardeerde gebied besoek om die werklikheid te sien […]
# Hiroshima’s mayor, Kazumi Matsui, says US president Donald Trump should visit the Japannese city to see the effects of nuclear weapons. This comes after Trump likened the 1945 atomic bombings to recent air strikes on Iran. Matsui says Trump should visit the bombed area to see the reality and feel the spirit of Hiroshima, […]