# Families in die noordweste van Nigerië sê hulle het byna twee weke ná ‘n aanval waartydens honderde mense ontvoer is, nog geen woord van die ontvoerders ontvang nie. Inwoners sê sowat 600 mense, hoofsaaklik vroue, kinders en bejaardes, is op 22 Augustus uit drie gemeenskappe in die staat Niger ontvoer, terwyl minstens 40 mense […]
# France is providing more than 18.5-billion-rand to farmers hit by record heatwaves and drought this summer. The government says the package will help cover crop and livestock losses and support farms in restarting production. Around 9.7-billion-rand will be paid out urgently for weather-related damage, while another 4.4-billion-rand will help farmers buy seeds and animal […]
# Families in northwestern Nigeria say they have heard nothing from kidnappers nearly two weeks after hundreds of people were abducted in a coordinated raid. Residents say about 600 people, mostly women, children and older people, were seized from three communities in Niger State on 22 August, while at least 40 people were killed. President […]
# Die Amerikaanse Weermag het advertensie-naspoorders op selfone en rekenaars afgeskakel nadat dit bekend geword het liggingsdata wat advertensie-ondernemings ingesamel het, word gebruik om Amerikaanse magte in die Midde-Ooste op te spoor. Reuters berig die Lugmag het die naspoorders reeds twee maande gelede afgeskakel op selfone en rekenaars, terwyl die Spesiale Operasionele Bevel dit onlangs […]
# The US military has disabled advertising trackers on phones and computers after reports that commercially collected location data was used to target American forces in the Middle East. Reuters reports the Air Force switched off the trackers on cellphones and computers two months ago, while the Special Operations Command recently disabled them on Windows […]
# Die Herwinningsvereniging van Suid-Afrika vra dat die prysvoorkeurstelsel vir die uitvoer van skrootmetaal opgeskort word. Die vereniging sê die beleid dwing herwinnings-ondernemings om skroot teen ‘n afslag van 30-persent aan plaaslike staalmeulens te verkoop, terwyl staalinvoere toeneem. Die organisasie sê die invoer van staalprodukte het in Julie met 36-persent gestyg vergeleke met ‘n jaar […]
# Die Amerikaanse vise-president, JD Vance, sê November se middeltermynverkiesing bied ‘n keuse tussen kranksinnigheid en gesonde verstand. Setels in die Kongres, staats- en plaaslike vlak is op die spel. Meningspeilings toon deelstate soos Texas, Ohio en Alaska, wat die Republikeine in 2024 gemaklik gewen het, is tans belangrike politieke slagvelde. Vance sê die Demokrate […]
# Die Demokratiese Verpleegorganisasie van Suid-Afrika het by COSATU, die breër vakbondbeweging en progressiewe organisasies wêreldwyd aangesluit om hul solidariteit met die mense en werkers van Eswatini uit te spreek terwyl hulle hul stryd vir demokrasie, vryheid en maatskaplike geregtigheid voortsit. DENOSA steun die globale week van optrede vir demokrasie in Eswatini en vandag se […]
# The Recycling Association of South Africa is calling for the suspension of the Price Preference System governing scrap metal exports. The association says the policy forces recyclers to offer scrap to local steel mills at a 30-percent discount, while steel imports continue rising. The organisation says primary steel imports increased 36-percent year-on-year in July, […]