# This year, over 20-thousand submissions from 30 different countries were received for the Music Photography Awards. The Abbey Road studios have now revealed the nominees, with two new categories added: portrait and festivals. The photographs up for awards feature stars including Chappell Roan, Lana Del Rey, Charli XCX, Maggie Rogers, Doja Cat, and Burna […]
# Die Withuis-perssekretaris, Karoline Leavitt, sê die Amerikaanse weermag het president Donald Trump in kennis gestel van Israel se aanval op Hamas in Doha, en hy het opdrag gegee dat Katar voor die aanval gewaarsku word. Israel het gister ‘n ongekende aanval teen Hamas-leierskap in Katar uitgevoer, wat ‘n sleutelbemiddelaar in die wapenstilstandgesprekke in Gaza […]
# Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu sê sy land het heeltemal onafhanklik opgetree in sy aanvalle op Katar. Die Israelse weermag het gister die Hamas-leierskap in Doha aangeval. Hamas sê vyf lede is in die aanval dood, maar die onderhandelingspan is ongedeerd. Katar is ʼn belangrike bemiddelaar in onderhandelings oor ʼn skietstilstand, en behou […]
# Die DA sê president Cyril Ramaphosa se versuim om te bevestig dat Suid-Afrika se benoemde ambassadeur in Amerika nie ʼn ANC-kader sal wees nie, wek kommer. Ramaphosa het gister op vrae in die Parlement gesê hy finaliseer ʼn nuwe ambassadeur se aanstelling en belowe dis ʼn ervare, wêreldwyse diplomaat met ʼn deeglike kennis van […]
# Die Nepalese weermag beskuldig betogers dat hulle die huidige krisis misbruik deur openbare en privaat eiendom te beskadig, te plunder en aan die brand te steek. Die ergste oproer in dekades het vandeesweek in die land uitgebreek ná ʼn verbod op sosiale media en ontevredenheid oor politieke korrupsie en nepotisme. Dit het tot eerste […]
# White House Press Secretary Karoline Leavitt says president Donald Trump was notified by the US military of Israel’s strike on Hamas in Doha, and ordered Qatar to be warned before the attack. Israel carried out an unprecedented attack against Hamas leadership in Qatar on Tuesday, which has been a key mediator in Gaza ceasefire […]
# Israeli prime minister Benjamin Netanyahu says his country acted wholly independently in its strikes on Qatar. The Israeli military launched an attack targeting Hamas leadership in Doha yesterday. Hamas says the strike killed five of its members but did not assassinate the negotiating delegation. Qatar has been a key mediator in ceasefire talks, maintaining […]
# The DA says president Cyril Ramaphosa’s failure to confirm that South Africa’s ambassadorial nominee to the US will not be another cadre deployee is concerning. Answering questions in Parliament yesterday, the president said he is finalising the appointment of a new ambassador, promising a seasoned, globally astute diplomat with deep knowledge of American politics […]
# Katar het Israel se aanval op senior Hamas-leiers in die hoofstad Doha veroordeel. Die Israelse eerste minister Benjamin Netanyahu sê hy het opdrag gegee vir die aanval na onlangse aanvalle in Jerusalem en Gaza. Hy sê dit was heeltemal geregverdig. Katar, wat by onderhandelinge tussen Israel en Hamas betrokke was, het die aanval ‘n […]